De Laan Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Laan Guest Lodge is 'n gastehuis in Parklands, Kaapstad. Die instansie is die ideale plek om te oornag. Dis naby winkels en restaurante en ook net 5 minute se ry van Bloubergstrand af.

Verblyf by dié lodge bestaan uit 2 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het 'n koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV vir vermaak en komplimentêre toiletware.

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word. Daar is ook 'n groot, oop tuin met braaigeriewe. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar

De Laan Guest Lodge is 35 tot 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Laan Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za