De Aar Akkommodasie by De Lange Lodge | LekkeSlaap
+70
+70

De Lange Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir De Lange Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mynhardt D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt D
Gesin met tieners

Heerlik verras. Baie lekker verblyf, met 2 kamers vir my gesin langs mekaar.

Netjiese, skoon kamers met lugversorging vir die warm de Aar son. Ook lekker ontbyt geëet, vriendelike personeel. Sal vir seker weer De Lange Lodge oorweeg vir oornagverblyf tussen PTA en CPT.

Piet L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Die ontvangsdame is 'n juweel. Het slaapkamer, kombuis en klein sitkamer en badkamer gehad. Baie veilig, baie groen en baie ruim.

Die huis was ruim met baie geriewe. Tot 'n swembad. Die ontvangsdame was uitstekend en baie hulpvaardig. Het die oorslaap regtig baie geniet. Kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Bernice S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Gesin met tieners

Gerieflike, skoon, pragtige kamer 6. Ons het heerlike nagsrus gehad.

Vriendelike, professionele personeel. Waarde vir geld met lieflike kamers. Dankie.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient, clean, beautiful room 6. We had a lovely nights sleep.

Friendly, professional staff. Value for money with lovely rooms. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

De Lange Lodge's terugvoer

Thank you...Wishing you a magical and blissful holiday!

De Lange Lodge
Jolien V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jolien V
Gesin met klein kinders

Overpriced.

Ons was teleurgesteld in wat ons gekry het vir die prys. Alhoewel die beddegoed skoon en netjies was, was die area om die swembad vuil. Die asblik in die kombuis het gelyk of hy in 'n ongeluk was en die badkamerdeur pas nie naastenby in die deurkosyn nie wat beteken mens het geen privaatheid nie.

Selloane O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selloane O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wasn't happy about having to pay extra money.

The lodge seemed to have no relationship with the agency... There was a mix up as far as the amount I paid for the deposit... I had to pay more and the lady said she will investigate with the lodge. I haven't heard anything from her to date. When I booked online, I wasn't asked if I'm booking with or without breakfast, however to my surprise, I was told that I have to pay cash for breakfast.

Paige A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paige A
Saam met vriende

Lovely bedrooms and bathroom.

The bedroom and bathroom area was very nice. The self-catering kitchenette was extremely limited (1 knife in a room supposedly for up to 4 people).

Sharon D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Gesin met tieners

Oasis in die woestyn.

Baie dankie vir 'n lekker verblyf. Met twee tieners was die WiFi en die groot ontbyt die volgende oggend 'n hoogtepunt. Die kamers is stylvol en ons het 'n heerlike nagrus gehad. Baie dankie.

Lucille V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjies, gerieflike en skoon verblyf. Genoeg parkering vir karavaan gehad. Sal beslis weer hier oornag.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Church Straat, De Aar , 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAteuuXvBioUgY46hNvv41xeIhDyzJGPVNl2YUCAuQRLE8poZzjW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 57 Church Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.648183 24.009521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za