- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 57, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Lange Lodge is 'n lodge in die middel van De Aar, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. De Aar is die tweede belangrikste spoorweg-kruising in Suid-Afrika.
Die lodge bied slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste in 26 eenhede. Daar is lugversorging in elke eeneid, 'n yskassie, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het 'n gemeenskaplike braai-area, en maaltye wat ontbyt, middagete en aandete insluit, is op versoek beskikbaar. Die lodge maak voorsiening vir spesiale maaltye ook, stel net die sjef in kennis van jou spesiale bestanddele.
Die konferesielokaal kan tot 40 gaste akkommodeer en sluid 'n projekter, witborde, en WiFi in. Spyseniering is ook vir konferensies beskikbaar, indien vooraf gereël.
Geriewe sluit lughawependeldiens, satelliet-TV, braaigeriewe, 'n swembad, WiFi, kredietkaartgeriewe, kamerdiens en parkeerplek op die perseel in.
De Aar is 'n groeiende stad en die derde grootste stad in die Noord-Kaap. De Aard is een van die hoofspoorweg-kruising tussen Kaapstad en Kimberly. Die area is ryk in geskiedenis en die plaasike plase het uitstekende voorbeelde van Khoisan rotstekeninge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat 57, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink De Lange Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 57, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom