De Lange Self-Catering Holiday Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Lange Self-Catering Holiday Apartment is in Doonside aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit bied gehalte-gesinsverblyf met asemrowende see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV en 'n DVD-speler. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en afstandbeheer saambring.

Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Albei slaapkamers en die leefarea het see-uitsigte.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe waar gaste maaltye kan voorberei terwyl hulle oor die warm Indiese Oseaan kyk. 'n Toesluitmotorhuis vir 1 motor is beskikbaar.

Doonside Beach is net 100 m van die kompleks af en die verblyf is naby verskeie winkels, restaurante en doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by De Lange Self-Catering Holiday Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koninggrootte-bed
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Lange Self-Catering Holiday Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R485 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za