De Langenhof Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie elegante plattelandse gastehuis is in die skilderagtige Riebeekvallei, sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad, geleë. Die tuin is pragtig en het rustige water verskynsels en ruim spasie waar gaste heerlik kan ontspan.

Ons het 4 lieflike dubbelkamers en 2 luukse tuinkamers, toegerus met kwaliteit linne. Al die slaapkamers het en suite-badkamers, party met baddens, almal met storte. Kamers het volledige lugversorging en is toegerus met satelliet-TV en DVD-spelers.

Die kamers het of toegang tot 'n stoep wat uitkyk oor die mediterreense tuin of 'n eie stoep met 'n uitsig van die Koidammetjie en die formele roostuin.

Geniet die sprankelende swembad en lees 'n goeie boek in die ongewone huisie langs die swembad gedurende die warm somerdae, of ontspan binnenshuis by die kaggel in die winter.

Ontbyt kan op die stoep geniet word. Hierdie is die ideale plek om weg te breek van alles en om die stadige pas van die plattelandse leefstyl te geniet!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Langenhof Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za