Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Liefde Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

De Liefde Cottage is op die plaas De Liefde in Prince Alfred Hamlet, 10 km vanaf Ceres en 2 km vanaf Prince Alfred's Hamlet. Arabiese perde sal gaste by die ingang van die plaas groet. Die kothuis is tussen peer- en perskeboorde met 'n privaat heining om privaatheid by die swembad-area te verseker.

Dit is 'n ou grasdak-plaashuis wat opgeknap en omskep is in 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Al die badkamers het storte.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. In die leefarea is 'n groot binne-braai. Braaihout word voorsien. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels. Die agterste stoep lei na die swembad waar gaste heerlike uitsigte oor die boorde en op die berge kan geniet.

Let daarop dat die kothuis op 'n werkende plaas geleë is en daar voertuie is wat gedurende die hoogseisoen van Oktober tot April verby sal ry.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Matroosberg-natuurreservaat, die Inverdoorn-wildreservaat, die Kagga Kamma-privaatwildreservaat of die Ceres Zip Line-toere in.

Slaapplek

’n Bespreking by De Liefde Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir De Liefde Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Liefde Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1305a6f33ce3f557bc9b2f386faef346f7da9a23a1f53659811cbfb2a529dfaafe45e7263a1ff942524ea36629c2e74cd680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Sarel Cilliers Street Prince Alfred Hamlet 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2950596 19.3373037