LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Linden Boutique Guest House | LekkeSlaap
+105

De Linden Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir De Linden Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chrisna G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Sommer dadelik tuis gevoel!

Die gastehuis het 'n pragtige uitsig en ons het dadelik welkom gevoel daar! Ligging is baie goed en ons kon stap na al die besienswaardighede! Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Ons sal die gastehuis definitief aanbeveel aan al ons vriende en familie. Baie dankie!

Andre W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Paternoster.

Ons familie van 4 het twee kamers bespreek vir 'n Saterdagaand gedurende die blommeseisoen van die Weskus. Baie vriendelike personeel, lieflike kamers en baie goed geleë.

Elsie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome guesthouse, awesome place Paternoster.

We keep going back to Paternoster and De Linden Boutique Guest House. Friendly Claudette welcomed us and saw to it that we got settled in our rooms. We were a group of 8 and enjoyed our stay. Will definitely go back again.

Werner N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Ontbyt kan vroeër wees. 07:30 sal goed werk. As die ontbyt eers 09:00 is, is die dag verby. Ontbyt moet 'n opsie wees sodat dit 'n invloed het op die prys. Net 'n voorstel.

Nadia A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, privaat en baie mooi.

Oulike plekkie met lieflike ontbyt. Baie naby geleë aan die see en net 100 m se stap vanaf die gastehuis. Mooi versier, privaat en baie oulik.

Catherine F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, well-maintained guest house literally a block away from the ocean.

We throroughly enjoyed our weekend away in this quiet fishing village. Some quirky little shops to visit too.

George N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Andrea R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Was daar vir ons honeymoon. Dit was hemel op aarde, ons het dit so baie geniet. Sal altyd teruggaan, ek het ‘n gluten-free dieet en daar was 100% vir my aangepas.

Renée W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée W
Saam met vriende

Dit was ñ lekker, rustige kuier naby die see en met puik diens.

Pragtige, skoon en veilige plek.

Danielle H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle H
Saam met vriende

Lovely rooms and a stunning breakfast.

The Protea room was spacious and the perfect space for a relaxing weekend. It has its own balcony with a view of the sea.

Deonelle J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonelle J
Enkelreisiger

Baie lekker, rustig, skoon, netjies, vriendelik

Die personeel was baie vriendelik en die kamer was skoon en netjies. Ek het my verblyf terdee geniet.

Linda T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T
Saam met vriende

Beautiful guest house. Well-appointed. Lovely breakfasts.

Would recommend this as a stay.

Werner N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en net te kort.

Die verblyf is wonderlik en baie mooi. Die ontvangs was nie heeltemal so gasvry soos ek verwag van 'n gastehuis nie. Ek het probeer om die atmosfeer ontspanne te maak, maar die dame was baie "styf". Ek is seker of ons handdoeke skoon was nie. Hulle was definitief nog klam en dit was nie aangenaam nie. Van die messegoed saam met die ontbyt was ook nie skoon nie. Dit is jammer, want oor die algemeen was dit baie lekker en sal weer daar bly.

Patricia B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house was central. The staff is friendly it was just an amazing place to stay.

The breakfast was scrumptious.

Diana F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana F
Saam met vriende

Enjoyable stay in a beautiful area of South Africa.

Good amenities for guests. New pillows would be a recommendation!

Chantel G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het verwagtinge oortref.

Dit was alles en meer, mens voel tuis en dit is soos die gemak van jou eie huis. Die ontbyt was ook baie lekker ons het altwee oggende die, "dish of the day" gehad en dit baie geniet.

Jacques W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques W
Saam met vriende

Baie lekker en goed geleë!

Ek het dit baie geniet. Netjies en goed geleë. Vriendelike personeel.

Stegman C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stegman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing B&B, kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Ons het baie lekker gebly, vriendelike personeel, awesome ligging, baie netjies en skoon. Van ons aankoms af het ons baie welkom gevoel. Dit was ons anniversary-naweek en hulle het sjampanje en platters vir ons in die kamer gegee. Regtig 'n amazing naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing B&B, can't wait to go back there!

We had such an amazing time there, friendly staff, awesome location, very neat and clean. From our arrival we felt very welcome, as it was our anniversary weekend, they made up a champagne and pate platter for us to enjoy in our room. Truly an amazing weekend!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mariaan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met vriende

Klein dorpie-gasvryheid op sy beste.

Fantasties! Kan nie aan enigsins iets dink wat nie bo standaard was nie. Doret en haar span is puik, laat jou sommer onmiddelik tuis voel. Sal beslis weer gaan kuier.

Werner D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige gastehuis.

Ons het ongelukkig net een nag gebly, maar het dit baie geniet. Die ligging is ideaal en die gastehuis pragtig. Ons het bure gehad wat bietjie raserig was en hulle deur die hele tyd toegeslaan het, maar dit is nie regtig iets wat die gastehuis kan verander nie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Leon H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige ervaring met netjiese, skoon geriewe en baie goeie kos.

Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en baie professioneel. Die hele plek is skoon, netjies en baie stylvol. Die ontbyt is regtig besonders en daar word baie aandag gegee aan detail met die kos. Hulle laat 'n mens werklik spesiaal voel. Ek sal dit enige tyd aanbeveel aan enige van my vriende.

Katherine H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine H
Besigheidsreis

Comfortable and relaxing.

We had a lovely comfortable stay. The room was comfortable, clean and quiet. The decor is stylish and inviting and we loved sitting on the balcony enjoying a glass of wine.

Ireze V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ireze V

Was baie lekker!

Was baie lekker! Dankbaar ook vir die ekstra moeite/diens waarvoor gevra was!

Wolfgang S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang S

Vriendelik, netjies, oulike plek!

Sal aanbeveel en self weer daar bly!

Johan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

=Het alle verwagtige oortref, absoluut fantasties. Doen jouself 'n guns en gaan kuier vir Doret.

Wilma V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in Paternoster.

Sien sterre.

Lize V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies en sorgvry!

Baie dankie Doret en span vir 'n heerlike ondervinding! Saam met die ongelooflike lekker weer, was jul diens onverbeterlik. Ons sal definitief weer kom kuier.

Marinda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

'n Wonderlike verblyf!

Ons is 2 Suid-Afrikaners wat buitelanders vanuit verskillende wêrelddele gebring het na De Linden-gastehuis. Elke besoeker was merkbaar baie beïndruk met hul verblyf. Doret is 'n saggeaarde gasvrou wat 'n bogemiddelde verhouding het met haar span op die grond. Alles in die gastehuis is só keurig en gerieflik. Baie dankie vir die paar dae wat ons daar kon oorbly.

Wendy C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en rustig! Net jammer vir die wind.

Die gastehuis is pragtig! Mooi en skoon kamers. Heerlike ontbyt elke oggend bedien.

Naomi B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plekkie en heerlike ontbyte.

Was daar vir ons wittebrood. Doret het ons baie spesiaal laat voel. Het heerlik gebly.

De Linden Boutique Guest House's terugvoer

Hi Naomi,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die wonderlike resensie vir ons te skryf! Ons is so bly dan julle die tydjie hier by ons geniet het, dit was baie lekker om julle hier te he. Ons hoop vir julle net die beste vir julle toekoms saam en kom kuier gou weer!

Vriendelike Groete
Doret en die De Linden Span

De Linden Boutique Guest House
Brian H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het vir 2 nagte by Doret se gastehuis oornag! Die kamer was ongelooflik netjies en die daaglikse ontbyt was besonders heerlik. Weskus gasvryheid op sy beste. Die gastehuis is ook naby aan die see, restaurante en winkels geleë. Ons kan definitief hierdie verblyf aanbeveel.

De Linden Boutique Guest House's terugvoer

Hi Brian,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die fantastiese resensie te skryf! Dit was baie lekker om jou en Wilna hier by ons te ontvang en ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het! Dankie ook vir julle vriendelikheid, hoop om julle sommer gou weer hier by ons te kan ontvang!
Vriendelike groete.
Doret en die De Linden Span

De Linden Boutique Guest House
Izak V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Linden is besonders. Alles is mooi en die diens is voortreflik.

De Linden is splinternuut en die eienares/bestuurder het splinternuwe energie en 'n behoefte om alles reg te doen en reg te laat loop. Die dekor, meublement, ontbyt en alles waaraan mens kan dink is spesiaal. Dit is baie naby die see en 'n plek waar jy jouself kan geniet in die 3 onthaalvertrekke.

De Linden Boutique Guest House's terugvoer

Liewe Izak,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die wonderlike resensie van ons gastehuis te skryf. Ons was baie geëerd on jou en Elsabé te ontvang as ons heel eerste gaste! Dit was vir ons 'n voorreg om julle besoek ʼn spesiale ervaring te maak en niks is dus te veel moeite nie. Baie dankie vir al die lekker geselsies en vriendelikheid van julle kant af. Ons sien baie uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms!
Vriendelike Groete
Doret & die De Linden Span

De Linden Boutique Guest House
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 93, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2OTYwMjQ2LTJjN2ItNGIyZC05NmQyLWI5OWM0YmZiYWQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 93 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.808077149978 17.895337505032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!