LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Minimalist House | LekkeSlaap
+26

De Minimalist House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

de Minimalist House is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens, die Juweel van die Vrystaat. Die huis is stapafstand van die dorpsplein met sy verskeidenheid winkels en kunsgalerye.

Die huis is hoofsaaklik van herwinde boumateriaal gebou en dit het 'n hoë plafon in die ingangsportaal en 'n rustieke vloer. Die gepleisterde, ongeteëlde vloer skep 'n industriële gevoel, maar bied tog warm leefruimtes. Gaste wat van die eenvoudige dinge in die lewe hou en minimalisme waardeer, sal van hierdie huis hou.

Verblyf is beskikbaar in 3 privaat gastekamers, Faith, Hope en Love, wat elk hul eie dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea gebruik maak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het rusbanke en 'n staanwaaier. Daar is ook ’n kaggel.

Gaste kan hul stapskoene en fiets inpak en in Clarens of by die Golden Gate Natuurpark gaan voetslaan of fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir De Minimalist House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink De Minimalist House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd68c0153f9401067299b04b13d002843a853eb78cf17226aebedf32472d7e1863fae38c5b634a536e1708f204576070a157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 18 5 1 5 381 Roos Street Clarens 9700 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.514288074632 28.423128906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!