De Oude Bakkerij C1805 - House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makers Mark De Oude Bakkerij c1805 bied selfsorgverblyf in 'n gerestoureerde Kaap-Hollandse nasionale monument en is in die hartjie van Tulbagh geleë.

Dié kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-instapstort. Elke slaapkamer het ook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met Smeg- en ander toebehore, insluitend 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die leefarea lei na 'n binnehof-tuin met tafels en bankies.

Slaapplek

'n Bespreking by De Oude Bakkerij C1805 - House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Oude Bakkerij C1805 - House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za