De Oude Brug 35
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Oude Brug 35, Bergpypiestraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Oude Brug 35 is 'n selfsorghuis in die Paarl. Dié prentjiemooi dorp is bekend vir sy mooi omgewing, uitstekende wynplase, heerlike koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugte boerderye.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n binnebraai. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n stoep met buite meubels, 'n piekniektafel en draagbare braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die ommuurde tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by De Oude Brug 35 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Oude Brug 35, Bergpypiestraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Brug 35 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Oude Brug 35, Bergpypiestraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom