Jeffreysbaai Akkommodasie by De Oude Klok Guesthouse | LekkeSlaap
+21

De Oude Klok Guesthouse

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Klok Guesthouse is 'n gastehuis wat deur 'n gesin in 'n stil doodloopstraat in Jeffreysbaai bestuur word. Die gastehuis is op 'n heuwel 1 straat bo Da Gama-hoofstraat geleë en kyk oor die karavaanpark uit. Daar is gedeeltelike see-uitsigte vanaf die gastehuis.

Gerieflike verblyf word in 4 en suite-slaapkamers met hulle eie ingange aangebied. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Elke kamer het 'n plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale en 'n haardroër. Die gastehuis bied braaigeriewe en gaste het toegang tot privaat en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde staalhek.

Gaste kan in die voortuin ontspan of die dorp verken. Die gashere is al meer as 20 jaar in die gasvryheidsbedryf en is beskikbaar om seker te maak dat gaste 'n gerieflike en ontspanne wegbreek ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir De Oude Klok Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Oude Klok Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARdIZPWezU1z06MYbOD0TfFdgkhpH6K9X9h6VxjpXqXbibnxjpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Tulip Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.044419222489 24.924393906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za