De Oude Meul Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 35 % af

Kry 35% af. Geldig vanaf 20 Jul 2019 tot 10 Des 2020.

Beskrywing

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op hierdie skilderagtige plaas op die Tuinroete te oornag. Die berge is oortrek met die kenmerkende plantegroei van die Klein-Karoo.

De Oude Meul Game farm bied 6 tipes kamers wat in totaal 48 gaste kan akkommodeer. Die verblyf wissel tussen 2-enkelbedkamers, dubbelkamers, luukse suites en tweeslaapkamerwoonstelle.

Daar is 'n swembad op die perseel en gaste kan doendinge soos visvang, voëlkyk en wynproe op die perseel geniet. Daar is ook veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, WiFi en braaigeriewe beskikbaar.

Doendinge in die area sluit perdry, wildkyk, tennisspeel, begeleide voetslaanroetes, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Oude Meul Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 R647 per nag (plek vir 2)

Kry 35% af. Geldig vanaf 20 Jul 2019 tot 10 Des 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za