25% af Kry 25% af. Geldig vanaf 20 Jul 2019 tot 10 Des 2020.
Oudtshoorn Akkommodasie by De Oude Meul Game Farm | LekkeSlaap
+89
+89

De Oude Meul Game Farm

  • Spesiale Aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R1 120 R840 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 52 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Beskrywing

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op hierdie skilderagtige plaas op die Tuinroete te oornag. Die berge is oortrek met die kenmerkende plantegroei van die Klein-Karoo.

De Oude Meul Game farm bied 6 tipes kamers wat in totaal 48 gaste kan akkommodeer. Die verblyf wissel tussen 2-enkelbedkamers, dubbelkamers, luukse suites en tweeslaapkamerwoonstelle.

Daar is 'n swembad op die perseel en gaste kan doendinge soos visvang, voëlkyk en wynproe op die perseel geniet. Daar is ook veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, WiFi en braaigeriewe beskikbaar.

Doendinge in die area sluit perdry, wildkyk, tennisspeel, begeleide voetslaanroetes, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 108 resensies vir De Oude Meul Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Meul Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 120
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 25% af
Kry 25% af. Geldig vanaf 20 Jul 2019 tot 10 Des 2020.
was R1 120
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 120
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5M2MzNzdjLWI5NDYtNGZhZC04MTFhLTc0NzhhY2Y1ZmFiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 120, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 108 5 1 4.7 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za