LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam | LekkeSlaap
+43

De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Oude Pastorie Gastehuis lê aan die voet van die Langeberge in die pragtige Swellendam in die Overbergstreek. Die statige Victoriaanse huis het al gaste van oral in die wêreld verwelkom. Die rustige atmosfeer van die tuin, die warmte van die binneversiering, die gerieflikheid en diens by De Oude Pastorie het verseker dat gaste weer en weer van ons gebruik maak.

Die dekor verteenwoordig foutlose elegansie in 'n statige herehuis. Victoriaanse style skep 'n luukse atmosfeer. Die tuin word dikwels vir rustige ontspanning benut. Op elke moontlike vlak is De Oude Pastorie 'n ware tuiste weg van die huis af. Geniet die wittebroodsuite, toegerus met sy eie Victoriaanse bad, dubbelstort en romantiese kaggel.

Ons bedien 'n heerlike ontbyt en bied ontspanne gasvryheid voor 'n kaggel wat jou sal nooi om veel langer te vertoef. Persoonlike en professionele diens deur die eienaars, Desmond en Wilma van Jaarsveld sal verseker dat jou verblyf aangenaam sal wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYjNjNWM3LTU5N2MtNDYyZi05NDExLWNkMDI2YjQ4NDIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024041 20.437966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!