LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam | LekkeSlaap
+43

De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam

Gastehuis
Sela
Vanaf R950
per nag (vir 1 persoon)
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n slipperbad. Sela het 'n pragtige agtertuin met 'n fonteintjie teen die agtergrond van die Langeberge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Galilea
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Galilea bied lieflike uitsigte oor die bekoorlike tuin met sy sierfonteintjie en die Langeberge in die agtergrond. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-dubbelstort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Finch
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koninggrootte-bed (kan omskep word in 2 enkelbeddens), badkamer met 'n instapstort. Uitsig oor die tuin met 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azure gesinskamer
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer is toegerus vir 3 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n instapstort. Uitsig oor die tuin met 'n privaat ingang en 'n patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cherry
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Koninggrootte-bed (kan omskep word in 2 enkelbeddens), badkamer met 'n instapstort en pootjiesbad. Uitsig oor die tuin en 'n privaat ingang met 'n patio buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eden
Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eden bied jou 'n semi-wittebroodsuite met 'n woonarea en 'n tweede verdieping. Dit het 'n volledige en suite-badkamer met 'n pootjiesbad en 'n dubbelstort. Dit het 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pharao
Vanaf R1 960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pharao is 'n ruim suite met 'n kaggel, 'n leefarea en 'n balkon met 'n uitsig op die Langeberge en die tuin. Dit het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad en 'n dubbelstort. Pharao is op die tweede vloer geleë. Ons voorsien japonne, 'n yskassie en komplimentêre drinkgoed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

BTW ingesluit. Geen kinders jonger as 12 jaar word toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYjNjNWM3LTU5N2MtNDYyZi05NDExLWNkMDI2YjQ4NDIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024041 20.437966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!