Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Rus Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorethea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir De Oude Rus Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Gesin met tieners

Excellent. Home away from home.

Excellent, owners were amazing and very helpful. They made sure you know what is happening in the local community and all the amenities. Booking in was a breeze. Beautiful, quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy F
Gesin met klein kinders

Lovely and spacious accommodation with everything needed for a comfortable stay.

Beds were comfortable and there is enough space for 5 guests to sleep comfortably. Well located and close to a shopping centre and easy access to main routes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hi Amy - It was really a pleasure to accommodate you and your family. Hope to see you again.

Regards - Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Jenna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna J
Gesin met klein kinders

Great place.

Wonderful stay, would want to go back anytime again. Thanks to the wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Gebly. Veilig. Vriendelike diens.

Gebly. Alles is skoon en netjies. Toegerus met alles wat nodig is plus vele meer. Dorethea was 'hands on' met alles en baie vriendelik ontvang. Gevoel soos 'home away from home'. Ons is ook ge'upgrade' teen geen verdere kostes. Voel veilig en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, ruim en super netjies.

Die gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam! Die plek was ruim en het my skoonouers met gemak gehuisves. Baie baie netjies en skoon, en het 'n strykyster wat ideaal was om klere vir die troue te stryk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D
Gesin met tieners

Spacious rooms, good beds, good shower, good kitchen - great value for money.

This critique is more on the site than the accommodation - I searched for accommodation in Stellenbosch, and Brackenfell came up as an option. I don't know the area, so I booked it, but I found this was a bit far out of Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V
Enkelreisiger

My man was daar vir 2 nagte.

Vir 2 nagte was my man vir werk in Kaapstad. Ek het 'n plekkie vir hom bespreek. Hy was heel verras met die blyplek en die ongelooflike goeie diens en vriendelikheid. As ons weer verblyf in die Kaap soek, sal ons daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Elma vir jou terugvoer ivm verblyf van jou man.

Dit was 'n plesier om hom te akkommodeer, en is so bly dat hy tevrede was met die verblyf. Hoop om julle binnekort weer te kan huisves.

Groete
Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Linda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en goed toegeruste verblyf.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en goed toegerus met WiFi. Ons sal graag terugkeer en kan hierdie eenhede sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelaide G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en stil in 'n smaakvolle, moderne, toegeruste eenheid.

Baie modern en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moné C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moné C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Ons eenheid was netjies en skoon, goed toegerus. Regtig gevoel soos huis weg van die huis. Eenheid 3 het onderdakparkering. Die gasvrou, Dorethea, is verskriklik vriendelik en toeganklik. Dit was 'n plesier om van De Oude Rus gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hallo Monè - so bly om te hoor dat julle tevrede was met die verblyf. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om mekaar in die toekoms weer te sien.

Groete
Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Coretha M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coretha M

Ek en my suster het die verblyf baie geniet.

Akkommodasie was gerieflik en privaat vir alle gebruikers. Baie gasvrye eienaars. Rustige area en kan aanbeveel word vir vakansiegangers en ook vir kort verblyftye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hallo Coretha, Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer.
So bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Lynn P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Gesin met klein kinders

Alles was puik. Netjies, veilig en die ligging is baie goed.

Ons het 4 ure te vroeg gearriveer, maar Dorothea het ons met ope arms verwelkom alhoewel ons haar skoonmaakskedule heeltemal omgekrap het. Na 'n 5 uur-lange reis en net na ons ons oudste by Stellies af moes laai, het ons dit verskriklik waardeer om 'n bietjie te gaan skuins lê. Tydens load shedding wou sy ook vir ons koffie maak wat wys van die mens wie sy is en die WiFi wat gedurende load shedding ook aanbly, was ook lekker om te kon hê. Ek wens alle sukses vir hulle. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hallo Lynn, Ek is so bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete,
Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Shirleen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirleen M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Goed ontvang, netjiese kamers en veilige area. Vriendelike mense en sal enige een aanbeveel om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Shirleen vir jou mooi resensie. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te akkommodeer. Groete van Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Marlene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig, skoon en sal definitief weer daar bly.

Ek was gehospitaliseer en my man het alleen daar gebly vir die 2 aande. Hy kan nie uitgepraat raak oor die vriendelike eienaar asook die netheid van die plek nie. Ek moet Februarie weer gaan om die dokter daar te sien. Gaan beslis weer bespreek op my man se aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hallo Marlene, dit was regtig 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Johann D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met tieners

Sowaar 'n ongelooflike lekker ervaring. Veilig, netjies en waarde vir geld - verdien 10 sterre.

Die eenheid waarin ons gewoon het was No 3. Dit was baie netjies skoon en is 'n lieflike ruim wooneenheid. Dankie Andre en Dorethea vir julle gasvryheid. Hoop om gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Johann, vir die mooi resensie.

Dit was regtig 'n voorreg om julle as gesin hier te kon akkommodeer.

Groete - hoop om weer te sien. Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Johann H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area. Baie netjies. Goed toegerus. Vriendelike eienaars. Naby inkopie sentrum.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Sal definitief weer daar bespreek indien ons Kaapstad toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Johan, dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer. So bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer indien julle weer in die area is.

Groete
Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Petrus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies. Rustig. Ons het ons tyd terdieë geniet. Dit was 'n besonderse voorreg om daar te kon tuis gaan.

Geen verdere kommentaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Petrus vir jou resensie van De Oude Rus.
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer, hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete
Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Marlandi V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlandi V
Gesin met klein kinders

Perfek!

Perfek, netjies en skoon! Baie vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Hallo Marlandi

Dankie vir jou resensie. Dit was regtig 'n plesier om julle te akkommodeer.

Hopelik sien ons mekaar weer wanneer julle in die area kuier.

Groete - Andrè en Dorethea

De Oude Rus Akkommodasie
Ockerene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockerene S

Vriendelik, skoon, netjies, veilig en goed toegerus.

Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en besorgd. Ons het heerlik gekuier. Die eenhede is baie netjies en goed toegerus. Ouderdomme het gewissel van 9 tot 74. Ons kan dit 100% aanbeveel. Veilige parkering en ook wifi vir die tieners. Lekker sentraal geleë. Jy hoef nie ver te ry om als wat jy nodig het te kry nie. Baie baie dankie vir als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolize G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevredenheid gewaarborg.

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Dit is baie netjies, privaat, rustig en veilig. Die gasvrou, Patrys, en gasheer, Andre, is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel en self ook weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Jolize, vir jou terugvoer in verband met ons verblyf. Dit was regtig 'n plesier om julle by De Oude Rus te akkommodeer. Groete, Andrè en Patrys.

De Oude Rus Akkommodasie
Morne O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne O
Enkelreisiger

Baie mooi, goed versorgde eenhede.

Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Hulle het my laat tuis voel. Die eenheid was goed versorg en mooi netjies gewees. Die area is baie stil en ek het veilig voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou resensie Mornè.

Dit was regtig 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete
Andrè en Patrys

De Oude Rus Akkommodasie
Elzana B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Enkelreisiger

Heerlik.

Ek was baie vriendelik ontvang en die akkommodasie is absoluut netjies en skoon. Dit is so rustig en stil daar geen geraas nie. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Elzana vir jou resensie.
Dit was regtig 'n plesier om jou hier te kon akkommodeer.
Ons sien daarna uit om jou weer te sien.
Groete van De Oude Rus Akkommodasie


De Oude Rus Akkommodasie
Janice V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Sal dit beslis aanbeveel.

Die eienaars is baie vriendelik. Die plek is netjies en skoon. Lekker sentraal geleë. Veilige parkeerplek. Hulle kom maak skoon ook. Trek vars beddegoed oor. Bring vars handdoeke. Love die plek. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Janice vir jou resensie. Dit was regtig vir ons 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle weer as julle in die Kaap kom vakansie hou.

De Oude Rus Akkommodasie
Stephanie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met vriende

A home away from home.

It was so peaceful and everything you need was available. Jo and her husband is the nicest host, super friendly! The 4 of us had a lovely time. We did not want to leave, even though we weren't that far from home. Would definitely recommend this place to anyone that is looking for a peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Thank you Stephany - it was really our pleasure to accommodate you and your friends.
Hoping to see you soon again.
Patrys and Andre

De Oude Rus Akkommodasie
Naomi D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Saam met vriende

Dit was 'n netjiese akkommodasie en vriendelike gastehuis-eienaars.

Sal hulle altyd aanbeveel en selfs volgende keer weer van hul akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer

Dankie Naomi dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te akkommodeer. Hopelik sien ons mekaar weer.

De Oude Rus Akkommodasie
Johlene E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was 'n goeie wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d3392022f23d898821e9dc342d16cdec22ddf30e5bd3a42548168755db120380e29cef48f699faace50f2b88a861cd6de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 100 Buitenkant Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890297 18.694091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem