De Oude Rus Akkommodasie
Opsomming van Resensie
Ockerene S - Aug 2022
Gemiddeld
Vriendelik, skoon, netjies, veilig en goed toegerus.
Morne O - Mei 2022
Gemiddeld
Baie mooi, goed versorgde eenhede.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou resensie Mornè.
Dit was regtig 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Andrè en Patrys
Jolize G - Mei 2022
Gemiddeld
Tevredenheid gewaarborg.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Jolize, vir jou terugvoer in verband met ons verblyf. Dit was regtig 'n plesier om julle by De Oude Rus te akkommodeer. Groete, Andrè en Patrys.
Elzana B - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlik.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Elzana vir jou resensie.
Dit was regtig 'n plesier om jou hier te kon akkommodeer.
Ons sien daarna uit om jou weer te sien.
Groete van De Oude Rus Akkommodasie
Mathilda O - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier. Sal dit beslis aanbeveel.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Janice vir jou resensie. Dit was regtig vir ons 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle weer as julle in die Kaap kom vakansie hou.
Stephany H - Jan 2022
Gemiddeld
A home away from home.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Thank you Stephany - it was really our pleasure to accommodate you and your friends.
Hoping to see you soon again.
Patrys and Andre
Naomi D - Des 2021
Gemiddeld
Dit was 'n netjiese akkommodasie en vriendelike gastehuis-eienaars.
De Oude Rus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Naomi dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te akkommodeer. Hopelik sien ons mekaar weer.
Johlene E - Des 2021
Gemiddeld
Lekker rustig.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom