LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Schuur Kampeerterrein | LekkeSlaap
+23

De Oude Schuur Kampeerterrein

Kampeer/karavaan
Karavaan en kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R170
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Tariewe is slegs vir die staanplek per persoon. Die kampeerterrein het 5 staanplekke vir tente of karavane. Dié staanplekke het elkeen 'n kragpunt en is onder of naby die bome geleë. Braaigeriewe is beskikbaar. Die ablusiegeriewe word gedeel en beskik oor 2 storte met warm water en toilette. 'n Dubbelwasbak is ook beskikbaar. Daar is 2 eenmantente en 2 tweemantente wat teen ekstra kostes gehuur kan word. 'n Matras, linne en handdoeke is teen ekstra koste per dag beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-woonstel is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens en daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV met OpenView-HD satelliet ontvangs. Die ablusiegeriewe word gedeel en beskik oor 2 storte met warm water en toilette. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Burnet-straat 22, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzcyYzBiLWI4ZjUtNGY4Ni1iMjdhLWIwNmQ3MGU2MTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R170  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 22 Burnet Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 00:00-23:00 12:00 -30.496327953001 25.978605027648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!