Bethulie Akkommodasie by De Oude Schuur Kampeerterrein | LekkeSlaap
+23

De Oude Schuur Kampeerterrein

13 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir De Oude Schuur Kampeerterrein
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maria V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons keuse klein kampeerterrein. Privaat. Netjies.

Netjiese grasperk, groot bome. Daar kan egter verbeter aan stort en toilet geriewe, en belê in 'n kragopwekker vir kampeerders. Ons het egter lekker oorgeslaap.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Jammer julle het nie probleme met ablusie vir my uitgewys nie. Ek maak 'n punt daarvan om almal te vra of daar iets aandag nodig het. Ek het 'n krag opwekker, maar ongelukkig gebruik ek dit nie want die kampeerders gaan stort tydens kragonderbrekings en die krag opwekker kan nie die waterpomp en ligte alles trek nie. Die vorige keer het die krag opwekker amper uitgebrand deur kampeerders wat alles en nog wat aangeskakel het tydens krag onderbreking.
Ek vra on verskoning vir die ongerief en hoop julle sal my laat weet wat fout is met storte en toilette.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Marien  - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marien
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en Peter was baie behulpsaam met besienswaardighede in Bethulie.

Dit was vir my en my man baie lekker en die eienaar en sy vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Mariette F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het gekamp, heerlike koeltebome en gras gehad. Die eienaars was baie behulpsaam & vriendelik, ons sal beslis weer gaan om meer van Bethulie te verken! Baie dankie dat jul ons verblyf in Bethulie onvergeetlik gemaak het.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Dit is altyd vir ons 'n plesier om gaste se verblyf so aangenaam soos moontlik te maak. Baie dankie vir die uitstekende resensie. Tot 'n volgende keer.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Stef S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en skoon.

Aangename mense, waarde vir geld,, netjies, stil en skoon.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en insette. Ons waardeer dit baie en hoop op 'n weersiens.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Jolene D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasheer en vrou, skoon, netjies, veilig, puik prys.

Pieter en Anet is besonderse vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou gemaklik te maak. Die plek is skoon netjies en veilig en die prys uitstekend.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Elrize O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Netjies en bekostigbaar. Ontvangs was baie vriendelik.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop verder ons sien julle in die nabye toekoms weer hier by ons.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Stacey N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein dorpie gasvryheid op sy beste.

Peter en Annette het die toon gestel vir ons verblyf toe hulle ons petroltenk volgemaak het en ons gestuur het om die sonsondergang van die brug af te kyk. Ons het 'n rustige nag se verblyf in die grasveld gehad, en in die oggend moes ons onsself van Peter en Annette se storievertelling forseer. Dankie dat jy jou skuilplek met ons gedeel het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Small town hospitality at its best.

Peter en Annette set the tone for our stay when they topped up our petrol tank and sent us off to watch the sunset from the bridge. We had a peaceful night's stay in the grassy campsite, and in the morning had to tear ourselves away from Peter en Annette's storytelling. Thank you for sharing your haven with us!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Dear Stacey,

Thank you for your rating. We are glad we could make your visit to Bethulie a pleasant one and hope the remainder of your visit to our shores will be a memorable one.

Have a safe trip back home to France.

Regards,
De Oude Schuur

De Oude Schuur Kampeerterrein
Estelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peter is 'n baie goeie toergids en ken Bethulie baie goed. Baie leersame naweek gewees.

Baie leersame naweek gewees. Bevoorreg gewees om 'n basaar van die ouetehuis ook by te woon. Monumente, begraafplase en baie meer. Peter is die beste toergids, het ons na baie plekke vergesel. Heerlik gekamp by hulle.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly ek kon julle van diens wees en hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Harry G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owners. Enjoyed our stay.

See stars.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Thank you for your feedback. We are happy you enjoyed your stay with us.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Ken M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken M
Enkelreisiger

Affordable, clean and basic.

Campsite ablutions are very basic, but clean and functional. Lots of hot water. Hosts are very friendly and helpful and seem to be very knowledgeable about Bethulie and the history there as well as other sightseeing available.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again in the not too distant future.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Willemien O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O
Gesin met klein kinders

Gemaklike tentstaanplek en gras vir kinders om te speel.

Wonderlike verblyf geniet!

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir julle fantastiese resensie. Ons is bly julle het dit so geniet. Hopenlik sien julle in die nabye toekoms weer.
Vriendelike Bethulie groete,
Peter en Annette

De Oude Schuur Kampeerterrein
Wicus D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker gekuier saam met die eienaar.

De Oude Schuur Kampeerterrein is gerieflik geleë in die dorp. Lekker stapafstand van die winkels. Gerieflik ingerig en het als wat mens nodig het.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is bly ons kon jul verwagtinge vervul en hoop ons sien julle binnekort weer hier by ons.

De Oude Schuur Kampeerterrein
Loutjie M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye eienaars.

Vriendelike gasvrye eienaars wat moeite doen om jou tuis te laat voel.

De Oude Schuur Kampeerterrein's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer.
Beste Bethulie groete
Peter en Annette

De Oude Schuur Kampeerterrein
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Burnet-straat 22, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzcyYzBiLWI4ZjUtNGY4Ni1iMjdhLWIwNmQ3MGU2MTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R150  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 22 Burnet Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 00:00-23:00 12:00 -30.496327953001 25.978605027648
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za