Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 94 resensies vir De Oude Stoor Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O
Saam met vriende

We loved it, the best place we stayed in on our trip.

Very good, nice and cool rooms. Great reception on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle O
Saam met vriende

Out of this world experience, dis hoe ek ons kuier opsom.

Dit was die eerste keer dat ek LekkeSlaap gebruik het, maar dit is beslis nie die laaste keer nie. Ek wil vir Tazzlyn wat vir my die opsies om van te kies baie dankie sê. Sy het soveel moeite gedoen. En Chandre wat ons verblyf bevestig het en my gehelp het, baie dankie. Dan wil ek ook vir Jodrie dankie sê, sy was amazing. Sy't ons met soveel liefde ontvang, dit het nie eers gevoel ons is op vakansie nie, dit het soos huis gevoel. Die woongedeelte wat ons gebruik het, was so mooi en netjies, maar die kersie op die koek was die aircon, dit was presies wat ons nodig gehad het na ons lang rit uit die Wes-Kaap uit. En dis so naby aan die Nasionale Park met die asemrowende waterval en mooi tuin. Weereens baie dankie vir 'n wonderlike naweek De Oude Stoor Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met tieners

Vars, skoon en die diens was flink.

De Oude Stoor is vars, skoon en die diens was flink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J
Gesin met klein kinders

Rustige familie tyd.

Vreeslik lekker gekuier, die plaas is vreeslik mooi, dit was baie lekker om soggens te kon gaan draf. Die huisies is baie lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandré D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré D
Gesin met klein kinders

Oase in die hitte.

Ons het baie lekker by De Oude Stoor Gastehuis gebly. Die verblyf was uitstekend met alles wat mens nodig het en ons het lekker geslaap. Die hout is droog en ons het lekker gebraai en op die groen gras gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelies M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies M
Gesin met tieners

Heerlike ruim akkommodasie.

Ideaal naby Augrabiesvallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Skoon. Baie vriendelik.

Die plek was baie skoon en die uitsig baie mooi. Die diens was goed en vriendelik. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met vriende

Vriendelik en gerieflike verblyf.

Goeie selfsorg toetusting en ligging naby die valle. Kommunikasie was betyds en effektief. Sal weer by die eenhede bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Pragtige en gerieflike woonplek.

Die gasvrou Jodrie was uitstekend. Vriendelik en behulpsaam en het ons onmiddellik welkom en tuis laat voel. Die verblyf is puik en ons sal dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Saam met vriende

Dit was ons tweede besoek aan Oude Stoor Gastehuis en sal dit definitief weer as eerste keuse kies vir 'n besoek aan die omgewing. Alles soos vooraf gereël was in plek.

Die vriendelike gasvrou, Jordie, het ons vooraf gekontak om aankomstyd te bevestig en enige spesiale versoeke te akkommodeer. Alles was skoon, netjies en werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G
Saam met vriende

Pregtige omgewing, skoon en netjiese blyplek.

Ons het hier oorgeslaap om die Augrabies waterval te besigtig. Baie naby aan alles. Kombuisgeriewe is puik. Definitief aan te bevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaatje P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaatje P
Gesin met klein kinders

Baie behulpsaam, gasvry, skoon en ruim.

Ons het baie lekker gebly. Jodrie het ons gehelp met als wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lp W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons vir die hoeveelheid met die 4 ure loadshedding was dit net te warm en ongemaklik.

Maar het gesien waarvoor ons gekom het, naamlik die Augrabies-valle in vloed. Wintertyd seker laer temperature. Was moeilik met loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Absolutely perfect.

The manageress was so accommodating as we arrived later then planned. She had put the air-conditioning on so we walked into a pleasurable coolness. She also shared a lot of info about things to see and do in the area. A great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable self-catering place on a working table grape farm and 3 km from the national park.

We stayed in unit 3 with 2 bedrooms each with queen size bed and its own bathroom. It had a reasonably equipped kitchen (though small), dining room with inside braai, lounge, and dining table on the covered patio with a view to the vineyard. We stayed there over a weekend so no farm activities made it a peaceful getaway. We enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet. Vriendelike ontvangs, skoon en goed toegeruste fasiliteite, sekuriteit goed, onderdak parkering, ens.

Het dit baie geniet. Vriendelike ontvangs, skoon en goed toegeruste fasiliteite, sekuriteit goed, onderdak parkering, lugreelings was 'n lafenis op 'n 42 grade C somersdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met alles wat nodig is.

Die verblyf was skoon en netjies. Die lugversorging was fantasties met die vreeslike hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Verruklik.

Baie mooi en vars, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooiste geriewe. Vriendelikste mense.

Lieflike werkende druiweplaas. Toeganklik vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay will definitely stay there again.

We absolutely loved our stay. Can't wait to go back. Everyone made us feel so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette O
Saam met vriende

This was exactly what we wanted.

Comfortable unit and fully equipped. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and comfortable.

Lovely well-equipped, comfortable accommodation with friendly, helpful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend. Rene is besonders, baie baie vriendelik en uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Saam met vriende

Pragtige plaas opset. In eenheid 4 gebly, mooi uitsig oor die wingerde, rustig en naby Augrabiesvalle. Vriendelike personeel.

Baie lekker gekuier, wens dit was my plaas, en die sonsondergange is so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roux N
Gesin met tieners

Baie lekker.

Lekker gebly en gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met tieners

Verblyf was famtasties.

Verblyf was baie lekker en het alles gehad wat nodig was. Die gasvrou het selfs 'n gasstofie daar neergesit, so ons kon water kook vir koffie tydens beurtkrag. Dit was net jammer die kragopwekker vir die plaashuis was baie naby die gaste se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende verblyf, propvol gasvryheid.

De Oude Stoor se verblyf, diens, ligging en die gasvryheid van Cecilia en haar personeel is onverbeterlik. Wat 'n aangename ervaring was dit nie. Dankie Cecilia, ons kom verseker terug en sal elkeen aanbeveel om by julle oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, clean and comfortable.

Our accommodation was exactly what we were looking for. Rene gave us excellent service when we had a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Larissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon oornagplek.

Ons gasvrou het ons dadelik verwelkom. Geen moeite is ontsien om ons te laat tuis voel nie. Water, koffie en tee was beskikbaar. Dankie, René!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At N
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Goeie ontvangs, vriendelike diens, goeie geriewe en ruim verblyfarea!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die plaas asook die omgewing het my geweldig beïndruk.

Rene, die bestuurder, doen baie moeite met haar gaste, laat mens dadelik tuis voel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf as gesin.

Genoeg spasie en het alles wat nodig is. Gesin kan heerlik gemaklik bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan H
Saam met vriende

Ons was aangenaam verras. Niks meer nodig nie.

Julle drinkwater is heerlik, en yskoud in die yskas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melita D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melita D
Saam met vriende

Baie aangenaam en skoon.

Ons ontvangs was baie vriendelik en ons het heerlik gebly by De Oude stoor. Baie naby aan die valle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rene laat haar gaste baie tuis voel. Sy is 'n wonderlike mens en ek wens haar voorspoed toe vir die toekoms.

Die gastehuis is ideaal geleë vir besoekers aan die Augrabies-waterval. Renè gaan uit haar pad uit om haar gaste tuis te laat voel en gee meer as genoeg informasie oor die plek en plekke om te besoek. Altyd bereid om van goeie raad te voorsien en ligging te verskaf van plekke om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Vriendelikste ontvangs en netjiese verblyf.

Die opsigter is die vriendelikste persoon en die kamers is ruim en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha F

Lekker plaas-atmosfeer.

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en pragtige omgewing met die mooi groen wingerde en uitsig vanaf die maanrots. Ons beveel De Oude Stoor 100% aan vir verblyf en dis lekker naby Augrabies Watervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met vriende

Perfek geleë, skoon en goed toegerus.

Het Augrabiese Watervalle besoek en is baie naby aan valle. Huisie 6 was ideaal vir ons behoeftes met die 2 badkamers en binne braai. Netjies en mooi skoon. René was vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska V
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing met skoon, netjiese geriewe.

Ons is gasvry ontvang en die huisie was skoon, netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand D
Saam met vriende

Dit was goeie waarde vir geld.

Afgesien van die vriendelike ontvangs en die netheid van die eenhede, is die omgewing en die uitsig 'n absolute bonus. Die omgewing, 'n werkende druiweplaas, skep 'n rustige atmosfeer met pragtige sonsondergange. Die Oude Stoor word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met vriende

Relaxing.

Die verblyf was wonderlik. Heerlike ruim kamers. Skoon en netjies. Cater vir enige iemand. Baie vriendelike bestuur. Sal vir seker weer oornag by De Oudestoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met tieners

Lieflike plaasomgewing.

Ons verblyf by De Oude Stoor het bygedrae tot 'n heerlike wegbreek om die Augrabiese Valle in vloed te sien. Die gesinseenheid het beskik oor alles wat nodig was vir ons verblyf, baie netjies en toegerus met alles wat nodig is. Die lekkerste was om op die gras voor die eenheid rustig te kon braai met die druiwe-prieël as ons uitsig en om die plaasomgewing te kon ervaar. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam. Regtig 'n lekker ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Kinders het die diere geniet. Sou graag 'n swembad naby wou hê, veral omdat dit so warm was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H

Rustige en veilige lushof.

Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met klein kinders

Ons het spesifiek gegaan om die Augrabies-waterval te besoek en dit was 'n ongelooflike belewenis.

Die De Oudestoor verblyf vir 2 nagte was gerieflik, netjies, skoon en vriendelik en die nabygeleë dorp Kakamas het baie gebied met 'n wynplaas, padstal en lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en lekker.

Vriendelike ontvangs en advies oor plekke in omgewing is gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Gesin met tieners

Dit was werklik 'n verrassing om op die plaas te bly.

Ons het in 'n huis gebly wat privaat is en dis ten volle toegerus wat baie ideaal is vir 'n gesin. Die somerhitte was ook op die plaas, maar die huis, kamers en selfs ingeboude braai het lugversorging wat als die moeite werd maak. Die gemak om binne 10 minute by die Augrabies Valle te wees was ook lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary V
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay.

Peaceful and clean and the vicinity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Pragtig daar!

Netjies. Alles wat nodig is met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en netjies.

Baie goed ontvang. Eenheid netjies en skoon. Lekker gebraai op die grasperk met mooi sonsondergang. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met vriende

Puik verblyfplek.

Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmaré S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n aangename ervaring en sal enige tyd weer die gastehuis wil besoek.

Pragtige plek en die gerieflikste eenhede. Ons was ook net 'n klipgooi van die Augrabiese valle af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met vriende

Rustige, skoon en gerieflike akkommodasie

Baie goeie ontvangs. Alles was netjies en skoon en dit het presies gelyk soos op die foto's. Ons het heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C
Saam met vriende

Goeie tuiste vir besoekers aan Augrabiese Waterval.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gastehuis is goed geleë en 'n mens kry so ietwat van 'n lekker plaasgevoel tydens jou verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V
Saam met vriende

Ons was baie beïndruk met die plek.

Ek was aanvanklik huiwerig om die plek te bespreek, die naam het my afgesit "stoor". Maar ander plekke was vol en toe bespreek ons De Oude Stoor Gastehuis. En was ons nie beïndruk en verras nie! Rene het ons uiters vriendelik ontvang. Die plek was baie skoon en netjies. Ons was in nommer 3 wat uit twee kamers, met elk 'n eie badkamer bestaan, kombuis, sit en binnebraaikamer. Jy kan ook buite op die stoep sit. Daar is genoeg plek vir kinders om te speel buite op die gras. Ek kan regtig die plek aanbeveel en sal weer daar tuisgaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Gesin met klein kinders

Lekker naweek-wegbreek.

Tuiste weg van die huis met al die gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelee in ’n stil area met ’n rustige plaasatmosfeer op ’n werkende plaas.

Die trekker is al vanaf 4 uur soggens in die boorde aan die werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dappies V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dappies V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig en uniek.

Daar is baie om te sien in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye personeel en jy voel sommer dadelik tuis.

Die plek was baie mooi skoon en alle Covid-19 regulasies word gevolg. Baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer

Nie ver van winkels af nie, en naby genoeg aan die watervalle en het gehou van die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf!

Die De Oude Stoor Gastehuis was puik! Uitstekende, vriendelike ontvangs met alles en meer wat mens nodig het om 'n fantastiese verblyfservaring te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Gesin met tieners

Perfekte plek om Augrabies te geniet.

Heerlike groot vertrekke met lugversorging. Lekker om Gymkana perdebaan dop te hou vanaf die voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina H
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Alles van goeie gehalte. Alles super skoon en netjies. Beddens, linne en kussings definitief van die beste gehalte. Verdien 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella A
Saam met vriende

Rustige omgewing.

Rene gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Ons het dit regtig waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid, goed toegerus, baie mooi skoon en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier in 'n veilige en rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en ons beveel De Oude Stoor graag aan. Bestuur was baie tegemoetkomend om ons verblyfdatums aan te pas. Die eienaars het baie moeite gedoen om my seun te help om sy voertuig se pap battery weer gelaai te kry en die voertuig aan die gang te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri B
Gesin met klein kinders

Amazing gem.

We loved our short stay! Amazing place to be. Excellent accommodation and friendly service. Definitely recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Excellent hospitality from Rene. Pleasure being so close to the National Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Net wat ons nodig gehad het.

Rene was baie vriendelik. Kamer was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie C
Saam met vriende

Die netjieste, rustige, goed toegeruste, goed geleë plek ooit.

Die personeel was ongelooflik behulpsaam en om 'n plekkie te kry met jou eie privaat braai, binnenshuis was onverwags. Goed toegerus, lekker privaat. Die rustigheid is wat die stadsmense nodig het. Smaaklik gemeubileerd met lugversorging in elke kamer. Sal vir seker weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met vriende

Baie goeie en vriendelike diens

Baie goeie plek om te bly vir 'n besoek aan die Augrabies-valle

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S
Enkelreisiger

Very nice stay.

Place is nice and clean, think the manager Reney is their biggest asset right now, she made us feel welcome from the start, I think the owner shouldn't stay so close to the guests, as she complained about the music which was really not so loud, but if you want a quiet place to relax these is the place, will highly recommend De Oude Stoor Gastehuis, I am going back without the music next time, really a love place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey-leigh W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey-leigh W
Gesin met klein kinders

Enjoyed my stay

I really enjoyed my stay. They made us feel very comfortable and at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met vriendelike mense.

Ons ruskans by De Oude Stoor was heerlik, ontspannend en rustig. Baie netjies en vriendelike, flinke diens. Sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot eenhede, regte rustige plaas.

Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki V
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer, ideaal vir lang wegbreeksessies uit die stad.

Die gastehuis het elke moontlike item om jou verblyf gerieflik te maak. Selfsorg op sy beste. Braai laat nm, buite op koel grasperke, of ontspan op die stoep en bekyk die sonsondergang. Baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Saam met vriende

Gemaklik, lekker kuier.

Lekker naby aan valle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gebly, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Baie netjies en vriendelike personeel.

Sentraal geleë. Uitstekende diens. Baie netjies en gerieflik met vriendelike en behulpsame personeel. Sal definitief dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Rustige atmosfeer. Wonderlike plek en mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Saam met vriende

Baie netjies en naby aan die hotel en park.

Pragtige tuine en ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim eenheid, lekker koel met binnebraai. Alles was skoon en netjies kon geen foute vind nie.

Lekker oornag op pad na blomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phlip L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip L
Gesin met klein kinders

Uitstekend warde vir jou geld.

Baie lekker, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F
Saam met vriende

Baie lekker, goeie aanwysings.

Ons het baie lekker gekuier, baie oulike plek met meer as wat 'n mens nodig het. Goeie prys en waarde vir geld. Goeie ligging. Ons sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalie L
Saam met vriende

Veilig, rustig, aangenaam.

Aanbeveling: Sit gaas voor slaapkamer vensters vir die baie muskiete. Hoofslaapkamer air con wou nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppie plaas met stadsgeriewe.

Rene was baie vriendelik en trots op die akkommodasie. 'n Heerlike, rustige en gerieflike oorbly tussen wingerde. Die plaaseienaars is perdeliefhebbers, so mens ervaar hul sport. Die eenheid is ruim, en gerieflik vir meer as net 'n aand se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met vriende

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik gebly by De Oude Stoor Gastehuis. Dit is so gerieflik ingerig en rustig. Ons sal definitief volgende keer sommer twee aande slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met tieners

Uitstekende plek.

Ek kan enige tyd De Oude Stoor Gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Baie netjies en skoon. Rustigheid is beslis aan die orde van die dag en dit is wat ons gesoek het. Great ervaring gewees, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies.

Diens was goed. Pragtige eenheid en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Die fasiliteite is uitstekend, skoon en volledig vir 'n baie aangename verblyf. Rene, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en in te lig oor die verblyf asook die omgewing. Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met vriende

Dankie vir 'n goeie verblyf.

Dankie vir skoon, gerieflike en netjiese verblyf. Cecelia het uit haar pad uit gegaan om ons tegemoet te kom met hout vir braai. Die gastehuis is ook naby aan die Augrabies-waterval. Ons het die aand gebraai en al die nodige eetgerei was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Heerlike gasvrye omgewing met skoon en netjiese geriewe.

De Oude Stoor is 'n uitstekende plek vir verblyf naby Augrabies. Baie netjies, skoon en goed voorbereid. Die gasvrou het persoonlik spesiale moeite gedoen om ons te laat welkom voel en seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het. Kan De Oude Stoor ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Dit was uit die boeke. Skoon, netjies, bekostigbaar en alles wat jy aan kan dink wat jy kan nodig kry, is daar. Heerlik.

Dit was werklik lekker om na so 'n lang pad af te pak by 'n skoon en netjiese plek. Alles wat jy nodig het, is daar. Dit is veilig vir die kinders om buite te speel en rond te hardloop. Die huise is ook nie so naby aan mekaar dat jy bang is om hard te praat of te lag nie. Jy sal nie sommer van die ander gaste steur nie. Dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337