LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Plaas Guest House | LekkeSlaap
+126

De Plaas Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir De Plaas Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Yolandi P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P
Gesin met tieners

Dit geniet.

Shereen was baie vriendelik en het ons laat tuis voel.

De Plaas Guest House's terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer hier te te kan ontvang!

De Plaas Guest House
Werner O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner O
Enkelreisiger

Het baie lekker gebly, sal weer teruggaan soontoe.

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel - gasvryheid baie goed, dink hulle kan dalk net aan die ontbyt werk wat ek voel nie na wense is vir so 'n oulike plek nie, verder is alles baie nice en sal beslis in die toekoms weer daar gaan oornag.

De Plaas Guest House's terugvoer

Baie dankie Werner. Hoop om jou weer te sien!

De Plaas Guest House
Naas B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas B
Enkelreisiger

Baie gasvrye ontvangs en verblyf gehad.

Sal enige tyd weer teruggaan soontoe. Kos was heerlik en al die staf baie vriendelik. Kamer was ook baie gemaklik en skoon.

Tersia P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Lekker maar kort 'n bietjie aandag.

Die kuier was heerlik. Op ontvangs was hulle vriendelik en het ons die perseel mooi gewys. Kamers is standaard. Skoon, maar kort aandag en opknapping. Die kuier area was gesellig. Deon was gasvry en het ons geakommodeer met vriende wat aangesluit het vir 'n kuiertjie.

Christien H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christien H
Besigheidsreis

Net nog 'n 3-ster-slaapplek.

Die gastehuis het onderhoud nodig. Stortwater uit een kamer loop in 'n oop sloot voor 'n ander kamer uit. Laslappie-aanbouings gedoen op die perseel. Party kamers het 'n yskas en party het nie yskaste nie. Daar is nie 'n afskorting tussen die publieke kroegarea en gaste se kamers/voertuie nie. Persoonlik verkies ek 'n meer netjiese en moderne plek. Gerieflik dat daar aandete ook bedien word. Linne is skoon.

Karin M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Enkelreisiger

Dit was puik.

Baie dankie aan die einaar en die vriendelike ontvangs was daar altyd na jou omgesien en behoorlike heerlike kos gewees. Ek sal die gastehuis aan almal voorstel. Julle rock.

Sietse V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sietse V
Gesin met klein kinders

Alles was 'n bietjie klein en te min!

Kombuisware was heeltemal te min, die yskas te klein, die asblik in kombuis te klein en daar is geen bad nie! Verder was die slaapplek genoeg en mooi skoon!

Bianca W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca W
Besigheidsreis

Die verblyf was aangenaam en rustig en die kospakkies wat hullegepak het, was van hoë gehalte.

Daar is net 'n klagte oor die onderhoud van die oord. Die eienaar, Deon, was aangenaam en dit was tog te lekker om Afrikaans te kon praat!

Isabel V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Besigheidsreis

Dit was baie lekker, mense was vriendelik, hulpvaardig en die kos was fantasties.

Die kamers was gerieflik en parkering was veilig. Ek sal definitief dit aanbeveel by vriende en sal daar weer kom bly as ek in die area moet kom werk.

Hennie V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Besigheidsreis

Gerieflik en waarde vir geld

De Plaas is gerieflik gelee in die nordelike gedeelte van die dorp. Die mense is vriendelik en alles werk.

J. Roy B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J. Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, quiet, welcoming and extremely reasonable, and definitely a lovely atmosphere!

Besides the fact that we arrived a day late owing to being caught up in floods, the proprietor went out of his way to personally welcome us on our arrival. He informed us that owing to our delayed arrival, he could accommodate us at no additional cost and even gave us a choice of rooms. The establishment is pet-friendly, one of the reasons that we chose De Plaas. We will definitely revisit there on our next trip to Polokwane.

Schalk G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Ons het so lekker saam met Gideon gekuier in die "swembad"-kroeg. Ontspanne atmosfeer, goeie geselskap, vrede vir die siel! Goeie nagrus, verfrissende oggendkoffie, uitgerus, gereed vir die dag se "spanning".

Jaco F - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco F

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Alan T - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alan T
Gesin met klein kinders

Relaxed atmosphere with a feeling of home

I had a an enjoyable stay and found the staff and management to be very friendly. The location is also in a nice, safe and quiet neighborhood. I especially loved the honesty bar concept!

Erika R - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Michelle W - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Besigheidsreis

Very friendly and welcoming!

The place was clean and comfortable and the hosts were very friendly, welcoming and helpful.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Johnson Straat, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPajo7j59Tdn1eeVUG56ZL3iB1evwgrOGHjxyhWzswKd8sHJmM7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 100 Johnson Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -23.90315 29.47589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!