De Rozenhof
Opsomming van Resensie
Daleen B - Mrt 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Daleen!
Simunette V - Mrt 2021
Gemiddeld
Het een nag oorgeslaap vir 'n troue.
De Rozenhof's terugvoer
Hello Simunette,
Dankie vir die raad. Alhoewel ek voel ek het die situasie verduidelik. Sal dit so aanbring op webtuiste!
Groete De Rozenhof.
Suzyo N - Feb 2021
Gemiddeld
It was cool, quiet and enjoyable
De Rozenhof's terugvoer
Thank you so much! We really hope to see you soon. Kind regards De Rozenhof team
Johan & Martie D - Feb 2021
Gemiddeld
Goeie oornagplekkie.
Alida L - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties en rustig.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Alida, was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer. Tot weder siens, De Rozenhofspan
Susan V - Des 2020
Gemiddeld
Die perseel en kamer was pragtig en netjies en die eienaars baie vriendelik!
Stefanie E - Okt 2020
Gemiddeld
I was very comfortable and the hosts were very friendly and helpful. I would stay there again.
De Rozenhof's terugvoer
Thank you Stefanie. Hope you enjoy your new adventure! Regards De Rozenhof.
Estelle Z - Okt 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Estelle. Ons sien uit na julle volgende besoek! Vriendlike groete De Rozenhof span.
Alphonsus A - Sep 2020
Gemiddeld
Amazing accommodation.
De Rozenhof's terugvoer
Thank you Alphonsus, it was nice having you! Please come again. Kind regards De Rozenhof team.
Bert R - Sep 2020
Gemiddeld
Gasvryheid op sy beste.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Bert, jy laat my skoon bloos. So lekker om te weet as ons diens puik was. Sien uit na julle volgende besoek. Vriendlike groete, De Rozenhof span.
Eddie O - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker, voldoende, tevrede.
Debra V - Aug 2020
Gemiddeld
Fantastic.
De Rozenhof's terugvoer
Thank you Debra, until we meet again. De Rozenhof.
Amanda V - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon, netjiese en gerieflike verblyf in Heidelberg!
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Amanda.
Julle is enige tyd weer welkom.
Tot wedersiens.
De Rozenhofspan
Albrecht A - Feb 2020
Gemiddeld
Gemiddeld, skoon, het 'n verwaarloosde gevoel daaroor gehad.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Average, clean, had a bit of a neglected feel about it.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Willem V - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlike verblyf en vriendelike gasvrou!
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Willem! Groete van die De Rozenhofspan
Eunice S - Des 2019
Gemiddeld
Baie tevrede.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Eunice. Ek is so bly om te sien julle kom terug. Wees geseënd, De Rozenhof.
Magda H - Des 2019
Gemiddeld
Rustige en veilige omgewing.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Magda, hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms!
Kersgroete De Rozenhofspan
Sandra P - Des 2019
Gemiddeld
Redelik.
De Rozenhof's terugvoer
Ek is so jammer as jy ongelukkig was, ek het vreeslik lekker gesels met die ou mensies. Groete, De Rozenhof.
Megan L - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Megan, sien uit om julle weer te sien!
De Rozenhof span
Heindrich Wilhelem L - Okt 2019
Gemiddeld
10 uit 10.
De Rozenhof's terugvoer
Baie Dankie Hein! Jy laat ons hart warm klop! Sien uit na jou volgende besoek! De Rozenhof span
Sandra L - Okt 2019
Gemiddeld
'n Bekostigbare, vriendelike en netjiese gastehuis
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Sandra, ons vertrou om julle weer te sien.
Goedheid en guns
De Rozenhof
Lizette L - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Lizette, dit was lekker om julle te ontmoet. Tot volgende keer!
Groete
De Rozenhof span
Martin V - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Helga,
Sien uit na julle volgende besoek.
De Rozenhof span
Yvonne B - Sep 2019
Gemiddeld
Regtig aangenaam.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Yvonne, sien uit na julle vogende besoek De rozenhof span.
Jan L - Sep 2019
Gemiddeld
Die eienaar en personeel is baie vriendelik en tegemoetkomend en die eenheid is baie ruim.
Chris P - Sep 2019
Gemiddeld
Ons was vriendelik verwelkom, plekkie was netjies en sal defnitief weer daar oornag!
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Chris. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot Weder Siens De Rozenhof span
Trudi V - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige, snoesige plekkie, baie vriendelike gasvrou.
Lees meerDe Rozenhof's terugvoer
Baie dankie dat u onder ons aandag gebring het van die glas en beker, dis dadelik reggestel. Ek sou dit egter waardeer het as u my onmiddelik verwittig het en nie per boodskap op die bladsy nie. Julle het in die boomhuis geslaap in die "natuur" en kan ek julle verseker dat die relings die oggend gewas is. Die afdak; wel die reënseisoen het nog nie gekom nie en die reën doen wondere.
Groete
De Rozenhof
Lindi D - Mei 2019
Gemiddeld
Het met 'n groot hond gereis, gasvrou is baie vriendelik en plekkie is pragtig.
De Rozenhof's terugvoer
Dit was 'n absolute plesier. Jammer ek het nagelaat om die afstandbeheer te verduidelik. Jy en jou hond is enige tyd weer welkom.
Goedheid en guns
De Rozenhofspan
Marachelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Teleurgesteld. Nie die geld werd nie.
Lees meerDe Rozenhof's terugvoer
So jamer julle was teleurgesteld. Het die foto's nagegaan en dit is nog presies dieselfde as wat dit nou nogsteeds lyk. Die lig was nie by die muur aangeskekel nie en is nogsteeds in 'n werkende toestand. Met inspeksie was die yskas skoon. Dis die begin van herfs en kan ek julle die versekering gee die stoep word daagliks gevee. Jammer vir julle ervaring ons sal julle opmerkings in aanmerking neem. Voorspoed en guns julle toegewens.
De Rozenhofspan
Marizelle W - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlik!
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Marizelle, Hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete De Rozenhof span
Charissa K - Mrt 2019
Gemiddeld
Die verblyf was gemaklik en was ontvang met vriendelikheid.
Estelle N - Mrt 2019
Gemiddeld
Die akkommodasie was pragtig, gesellig en interessant.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Estelle, dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop hierdie is die begin van 'n lang vriendskap. Wag vir julle volgende besoek. Vriendelike groete De Rozenhof span.
Henry B - Mrt 2019
Gemiddeld
Eieraars ongelooflik behulpsaam en vriendelik.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Henry, was baie lekker om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Groete
De Rozenhofspan
Elmarié H - Mrt 2019
Gemiddeld
Die plek was baie skoon en netjies en alles was in goeie werkende toestand.
Lees meerSteyn V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam!
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Steyn. Maak weer so. Ons sien uit na jou volgende kuier. De Rozenhof span
Ida D - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig en privaat.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Ida. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit na die volgende kuiertjie. De Rozenhofspan.
Bennie V - Des 2018
Gemiddeld
Great stay in a super room.
De Rozenhof's terugvoer
Thank you Bennie, so nice to have met you. Please call again, De Rozenhof team
Francois H - Des 2018
Gemiddeld
Dit was lekker rustig, alles was reg met aankoms.
Dawie V - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig, rustig, vreedsaam, bederf.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
De Rozenhof
Ronel R - Nov 2018
Gemiddeld
Very comfortable.
Joey S - Okt 2018
Gemiddeld
Dit is baie mooi, skoon en gerieflik.
Ronel R - Sep 2018
Gemiddeld
Baie gemaklik en vriendelike diens - ontbyt uit die boeke.
Lynda H - Aug 2018
Gemiddeld
Huis weg van die huis.
Lees meerDe Rozenhof's terugvoer
Was baie lekker om julle te ontmoet. Het so lekker gesels. Baie dankie vir die kompliment, dit laat ons harte warm klop.
Kom kuier gerus weer.
De Rozenhof span
Egbert D - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf in pragtig ingerigte kamer en uitstekende diens, baie lekker ontbyt.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie julle laat ons hart warm klop in die koue Heidelberg!
Die De Rozenhof span
Petri F - Jun 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en gerieflike verblyf.
De Rozenhof's terugvoer
Baie Dankie.
Wees veilig en kom kuier gou weer!
De Rozenhof span
Miempie D - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly. Baie mooi en netjies.
Maree V - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Nadine D - Apr 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
De Rozenhof's terugvoer
Beste Nadine,
Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer!
Groete,
De Rozenhof span
Anika H - Apr 2018
Gemiddeld
Werklikheid is ver anders as foto's op die internet.
Viljoen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker met heerlike ontbyt.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie julle was wonderlike gaste. Ons vertrou ons gaan julle weer sien. De Rozenhof groete.
Mike E - Nov 2017
Gemiddeld
Dit was baie goed.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie julle was wonderlike gaste! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
De Rozenhof span
Maria Isabella V - Okt 2017
Gemiddeld
Lekker geslaap!
Adele C - Okt 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om jou te onthaal. Vriendelike groete, De Rozenhof.
Spanner V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie Spanner, hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
De Rozenhof - bestuur
Sophia S - Sep 2017
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en skoon.
De Rozenhof's terugvoer
Baie dankie. Julle was voorwaar vriendelike gaste. Mag dit met julle net goed gaan. Ons sien uit na julle volgende besoek.
De Rozenhof-span
Gert W - Jul 2017
Gemiddeld
Werklik fantastiese ondervinding.
Lees meerGraham S - Jun 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf, baie vriendelike gasheer en personeel. Sterk aanbeveel.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent stay ,very friendly host and staff. Highly recommended.
Host made us feel very welcome, they went out of their way under very trying conditions (power outage ) in the morning. They made sure that there was hot water delivered to the room for coffee and that there was a hot breakfast as well. Should we return to Heidelberg we will most definitely stay there again. 10 stars all round!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Etienne G - Jun 2017
Gemiddeld
Gaste word afgeskeep.
Lees meerDe Rozenhof's terugvoer
Ek is baie jammer dat julle 'n negatiewe ervaring gehad het. Graag sal ek net versoek dat klagtes by die eienaar of assistent onder die aandag gebring word. Baie dankie dat ons nou weet dat die elektriese kombers foutief is. Die vorige kliente het ons verseker dat hulle lekker warm geslaap het. Die handdoek reeling sal ook herstel word, dankie vir die inligting. Die ontbyt is opgevolg. Baie dankie vir julle insette al is dit negatief, daarop kan net verbeter word.
Chantelle D - Mei 2017
Gemiddeld
Gawe mense, netjies, mooi tuin, ruim kamers met als wat jy nodig het, lekker ontbyt.
Marika G - Mrt 2017
Gemiddeld
Mooi, gasvrye verblyf.
Hella K - Feb 2017
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice landlady!
No other comment on the stay.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marcelle N - Okt 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies, rustig en vriendelike diens!
Johandrie O - Sep 2016
Gemiddeld
'n Absolute bederf!
Philip H - Aug 2016
Gemiddeld
Elegant, stylvol en rustigheid vir jou siel.
Hendrik C - Aug 2016
Gemiddeld
Baie goed geleë en gerieflike akkommodasie.
Susan T - Mrt 2016
Gemiddeld
Die vriendelikheid van die eienaar het die verblyf voortreflik gemaak.
Rhyna B - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie lekker.
Charmaine V - Jan 2016
Gemiddeld
Was aangenaam verras met netheid en dekor.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Begemanstraat en Van der Westhuizen-straat, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom