LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Rozenhof | LekkeSlaap
+106

De Rozenhof

62 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Begemanstraat en Van der Westhuizen-straat, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Rozenhof is in die hartjie van Heidelberg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan 'n egte plaaservaring geniet en ouwêreldse gasvryheid in 'n rustige omgewing ervaar.

Verblyf word in 5 slaapkamers gebied wat slaapplek vir 11 gaste het. Die kamers is: Savanah, Victorian, Lavender, Tree House en Tranquility. Elke kamer het gerieflike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die Tree House het slegs 'n stort, en 'n privaat ingang en kombuisie.

WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area word voorsien. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die area sluit die Erfenismuseum en Culinary Express met Heidelberg se eie boetiekbier wat op die museum se perseel gebrou word, en konferensiesaal in. De Rozenhof is naby verskeie restaurante ook.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir De Rozenhof
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoek van Begemanstraat en Van der Westhuizen-straat, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink De Rozenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Begemanstraat en Van der Westhuizen-straat, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMmQ5NzQyLWI2M2ItNDQ4Ny04MTQ3LWQ1YmU5M2VjYWI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 Corner of Begeman Street and Van der Westhuizen Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.497129988289 28.357916325331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!