Heidelberg Akkommodasie by De Rust Gastehuis | LekkeSlaap
+21

De Rust Gastehuis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rust-plaas 2, Boschfontein, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Rust Gastehuis is reeds vanaf 1906 in die besit van die Bezuidenhout-familie, wat nog steeds die hoofhuis op die eiendom bewoon. Daar is dus geen gaste-akkommodasie in die hoofhuis nie.

Alle gaste-eenhede is apart van die hoofhuis. Daar is nie gasteverblyf in die hoofhuis nie. Ons bied wel 4 lieflike gaste-eenhede wat elk 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe het.

Die eiendom is ten volle omhein met 'n elektriese heining en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Heidelberg is een van die land se rykste landboudistrikte. Die dorp het uitstekende mediese geriewe, winkelsentrums en verskeie sport- en vermaakgeriewe. Heidelberg het ook verskeie restaurante.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir De Rust Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • De Rust-plaas 2, Boschfontein, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink De Rust Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rust-plaas 2, Boschfontein, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5M2Q4YzdiLWNhMjYtNGM5Ni04MjVlLTg1ZDAzZDJhZWJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 De Rust Farm 2 Boschfontein 1438 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.522663195182 28.323929122024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za