LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Rust Gastehuis | LekkeSlaap
+21

De Rust Gastehuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir De Rust Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Dirk S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Enkelreisiger

Vriendelike mense, loop regtig die ekstra myl vir die gas.

Ek sal De Rust Gastehuis beslis aanbeveel en ek sal weer daar gaan bly.

Nicolaas S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolaas S
Saam met vriende

Akkommodasie is skoon en netjies, maar die res van die eiendom baie verwaarloos.

Dit word as B&B bemark, maar ontbyt word nie meer voorsien nie / is nie ingesluit by die tarief nie. Dit is misleidend en behoort reggestel te word op webwerf.

Kotie V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie V

Baie lekker rustig met vriendelike en hulpvaardige mense.

Ons het die selfsorg-eenheid Wilhelmina gehad, wat twee slaapkamers, 'n woonkamer en kombuis het met 'n lekker stoepie daarby. Daar is ook 'n dubbelbed en twee enkelbeddens onderskeidelik, maar ons het die twee enkelbeddens teenmekaar geskuif. Die ontbyt was baie goed. Die hektaar-grootte ontbyttafel was so gesellig. Ons het ook 'n toertjie deur die huis ontvang met stories oor die Bezuidenhout-familie. Die huis is gebou in 1906 en is 'n juweel van 'n plek.

Kobus C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, goeie atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang. Goeie ontbyt. Unieke atmosfeer.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rust-plaas 2, Boschfontein, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5M2Q4YzdiLWNhMjYtNGM5Ni04MjVlLTg1ZDAzZDJhZWJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 De Rust Farm 2 Boschfontein 1438 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.522663195182 28.323929122024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!