De Rustlaan Vakansiehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Rustlaan Vakansiehuis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Klein-Brakrivier.

Die dubbelverdiepinghuis het 'n lieflike berg-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers wat 3 badkamers met storte en 1 met 'n bad deel. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die aparte waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan lekker in een van die sitkamers, waarvan 1 'n TV het, ontspan.

Die huis het 'n groot balkon met braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Klein-Brakrivier bied verskeie doendinge, soos voëlkyk, voetslaan, fietsry, kanovaart, bootry, visvang en branderplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by De Rustlaan Vakansiehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Rustlaan Vakansiehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za