Little Brak Akkommodasie by De Rustlaan Vakansiehuis | LekkeSlaap
+36
+36

De Rustlaan Vakansiehuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir De Rustlaan Vakansiehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize K

Skoon, netjies, nodige is daar en naby dorp.

Ons was vriendelik ontvang. Plek was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was in die huis. Baie mooi ligging. Kon elke dag die sonsondergang sien. Genoeg games vir groot en klein. Ek sal enige tyd iemand aanbeveel of self weer daar gaan bly. Baie rustige omgewing. Ons geniet Klein- en Grootbrak baie.

Liezel T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en gerus - sal beslis weer na die huis toe wil gaan.

Die binneversiering is vreeslik mooi en die skottelgoedmasjien en wasmasjien is baie gerieflik. Pragtige beddegoed en handdoeke is ook voorsien. Oorgenoeg kaste in kamers vir ons klere. Lieflike uitsig vanaf die dek.

De Rustlaan Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie Liezel, julle is enige tyd weer welkom. Ek is bly jul het jul verblyf geniet.

De Rustlaan Vakansiehuis
Cecilia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Gesin met tieners

Alles en nog meer waarvoor ons gehoop het, dankie!

Dit was nou lekker. Die huis het 'n liefdevolle atmosfeer en alles wat 'n mens nodig het. In 'n rustige omgewing en bure is almal vriendelik. Dit was fantasties!

Marisa S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Gesin met klein kinders

Praktiese selfsorg-eenheid vir gesin en ook vriende wat saamgaan.

Fantasties, goed geleë plek.

De Rustlaan Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie resensie vir De Rustlaan Vakansiehuis, ek is bly dat jul dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom, dankie dat jul ons huis met respek behandel het.

Groete
Naretha

De Rustlaan Vakansiehuis
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Rust-straat 32, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7LDEBowScNtXrcR9C7fwNkm8tdlhxhAIhZT2anA0K57rKpGI5U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 32 De Rust Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.075476027302 22.161614344571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za