- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 11, Warden, 9890, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Sandsteen Guesthouse op die hoek van Sarel Cilliers Laan en Parkstraat in Warden het 4 pragtige, gerieflike en ruim suites. Elke suite is uitmuntend afgewerk en geleë in 'n rustige, vreedsame omgewing.
Kamer 1 het 2 driekwartbeddens en 'n bad, Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) met 'n stort, Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n bad en 'n stort, en Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n bad en 'n stort.
De Sandsteen Guesthouse staan in 'n tuin omring deur die Vrystaatse lig wat oor die landskap speel. Die gastehuis is sowat 240 km van Johannesburg en 350 km van Durban af op die N3. De Sandsteen het 'n huislike atmosfeer waar gaste kan rustig raak en tuis kan voel.
Ons bied ontbyt teen R60 per persoon en aandete op versoek.
Daar is 2 motorhuise tot gaste se beskikking.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Babie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 9
Ligging
- Parkstraat 11, Warden, 9890, Vrystaat
- Gaste dink De Sandsteen Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 11, Warden, 9890, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom