Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stalle Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 38 resensies vir De Stalle Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Vanessa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa C
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Die plek was netjies en baie rustig. Net een probleem: Sondagoggend was daar geen warm water om te stort nie. Dit was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Uitsonderlik.

Ontvangs was goed. Personeel vriendelik en bekwaam. Netjiese kamer met noodsaaklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave R
Besigheidsreis

Exactly where I wanted it to be for my job. Easy-going and let me get on. I felt very comfortable with the arrangements and staff.

With loadshedding at stage 6 I did have a cool shower very early in the morning, but we were up before the birds, so I am sure it would have been all warm by 7-ish. Great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marzelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar mens soek meer as nethied.

Die mense is baie vriendelik, maar die kamer was hopeloos te klein met die badkamertjie wat nie eens deure het nie. Die "Nescafe" potjie koffie was vol Riccoffie gegooi wat net helemal my brein gebreek het. Die mees aangenaamste was Ruby. Hy werk daar en maak almal tuis voel en gaan uit sy pad uit. Hy maak regtig seker die kamers is mooi skoon en so gemaklik soos hy dit kan kry. Persoonlik sal ek nie weer daar bly nie. Dit was nie die geld werd nie. En ek bly gereeld in gastehuise a.g.v. my werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die waarde vir dit wat ons ontvang het was nie so goed nie. Televisie het nie gewerk nie.

Die deli was baie lekker gewees, maar die kamer self was nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Was very nice and clean, nice hot shower and towels. Will for sure stay there again if I am in that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, personeel baie vriendelik en behulpsaam in restaurant.

Net jammer die kuiergaste in Nr 5 het al van voor 06:00 geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vijay G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vijay G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotlessly clean accommodation, reasonable value.

De Stalle is a pleasantly clean facility within easy reach of the N7, restaurants and other facilities. The staff are pleasesant and helpful. Being on the main drag towards the coast, it can be a bit noisy with trucks and other traffic, but calms down mid-evening. We did not use the restaurant so cannot comment on that. The room, modernised in terms of fittings, was too small and cramped to relax or enjoy anything more than tea/coffee, but there was a variety of small tables and chairs on the verandah. We could not find a comfortable warm water setting on the gas heated shower, the choice being scaldingly hot or cold. Hand wash at the bathroom basin was diluted to the point of being useless. We left very early else I'm sure the staff would have adjusted the hot water settings for us. That's something to tested upon check-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik! Jammer dat Eskom die restaurant se produksie verlam!

Skoon en netjies en vriendelik. Dorpie goeie ligging vir rondry na kus en binnelands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonder probleme.

Ons was in no. 4. Die toilet/badkamer langs die kombuis is nie aangenaam nie. Die swaaideurtjies is niks werd nie en daar is geen privaatheid nie. Nie aangenaam om met kos te werk in die kombuis langsaan nie en geluide en reuke uit die badkamer te kry nie, veral as al 4 die beddens vol sal wees nie. Ek beveel regtig aan dat julle sal oorweeg om 'n skuifdeur in te sit. Dit behoort maklik te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chaoties.

Ek het 2 kamers bespreek en ten volle betaal. Ongelukkig het een van die persone wat die ander kamer sou beset siek geraak en kon nie daardie aand die akkommodasie benut nie. Met ons aankoms het ek die persoon wat ons ingeteken het in kennis gestel dat die ander mense nie meer kom nie. Sy het my uitgeskel omdat ek haar nie vroeër in kennis gestel het nie, want daar was baie navrae vir verblyf. Sy het geen verlies gely nie aangesien die kamer ten volle betaal was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Stalle Self-catering Accommodation se terugvoer

Dit is jammer dat jy dit as uitskel ervaar het. Daar was baie navrae vir die naweek en die bedoeling was dat indien ons vroeer geweet het, ons die persoon se geld kon terug gee en iemand gehelp het. Daar was geen rede vir skel oor iets nie.

De Stalle Self-catering Accommodation
Christa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk.

Baie netjies en smaakvol. Lekker gevoel van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met vriende

Fantasties mooi en skoon. Baie goeie diens.

Baie goed geleë. Maklik om te vind en fantastiese restaurant. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies. Ook baie lekker geslaap. De Stal Restaurant was uitstekend.

Daar was niemand by ontvangs na ons gearriveer het nie. Nadat ons met behulp van die haarsalondame die ontvangsdame opgespoor het, was sy geensins bewus van ons bespreking nie. Sy het ons tydelik in 'n prestige room gesit, maar wel later na die DeLuxe room geskuif waarvoor ons wel bespreek het. Ons bure het op die stoep gesit en rook (1.5m weg van ons deur) en die rook waai aanhoudend by jou blyplek in. Dis beslis nie aanvaarbaar nie. Mense moet nie op die stoep rook nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrike N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrike N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Ons het baie lekker geslaap. Alles was baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, stort ietwat beknop

Net 1 dag daar gewees. Vriendelike ontvangs en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar netjies.

Kamer klein, maar alles daar wat jy nodig het. Kar veilig. Ongelukkig nie aircon in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not quite what we expected but the little dorp is small.

Lovely place, very clean and everything you need for a night over. I was however a bit disappointed in the fact that we didn't have hot water when showering, when mentioning this on check out they said we should of let them know, a bit late after you have showered. The gas should be checked regularly, especially when you have new guests checking in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ligging is uitstekend as jy Moorreesburg wil platstap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Besigheidsreis

Baie netjies, sentraal, alles wat ek benodig het, behalwe 'n lessenaar waarby ek my rekenaar gemaklik kon gebruik.

Die kamer is groot genoeg, toegerus met 'n yskas en mikrogolf, hangplek en pakplek, geen tweepuntprop langs die bed nie, maar wel by die ketel. Koffie tee, verromer en suiker beskikbaar. Geen lugversorger nie, maar 'n waaier, het ook nie 'n lugversorger gemis nie. Werkspasie is te nou en my klein Macbook kon ek nie regtig gemaklik gebruik nie. Lessenaar is net so breed soos 'n A4-bladsy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie netjies. Effens klein vir selfsorg.

Ek was baie beindruk met die kamer. Dit lyk asof hulle spesiaal die kamer vir ons opgradeer het. Goeie matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjemin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjemin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Eerste klas ontvangs met 'n vyfster verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Stalle Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Benjemin ons is baie bly julle het dit geniet.

De Stalle Self-catering Accommodation
Ronel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te veel geld vir te min waarde.

Ons nagrus was werklik versteur deurdat die houtbed verskriklik kraak as mens op jou sy draai en De Stalle is ook geleë op 'n deurpad so die vragmotors en motors ry verby De Stalle en is 'n steurnis. Daar was 2 pakkies koffie en 2 rooibostee sakkies en 4 wit suiker en 'n klomp "creamers" in 'n houer. Daar was geen seep in die stort nie. Daar was geen warmwater nie, net 'n bietjie lou water waarin ek nie kon bad nie, en ek het juis ekstra betaal vir 'n deluxe kamer met 'n bad. Ons reis taamlik gereeld en dit was werklik te veel geld vir te min waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Stalle Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en dat u die probleme onder my aandag gebring het.

Niemand het al vantevore oor die bed gekla nie, maar ek sal dadelik aandag aan dit gee.

Ons veskaf ongelukkig nie seep en sjampoes nie omrede dit 'n selfsorgeenheid is, maar ons sal aandag aan die probleem gee en dit as 'n opsie bysit.

Verder vra ek om verskoning vir die water. Met die waterkrisis, het die gaste almal gestort en die gas geisers is op 'n sekere temperatuur gestel. Ons sal aandag daaraan gee.

De Stalle Self-catering Accommodation
Tisha H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tisha H
Gesin met tieners

Uiters netjies.

Vreeslik netjies en skoon. Braaikamer oulike idee. Simone gaan uit haar pad vir gaste. Dankie! Beveel dit aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandrea G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandrea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik!

De Stalle was baie oulik, en kan dit vir seker aanbeveel vir 'n een nag of naweek verblyf. Ons was by 'n troue in die omgewing, en het basies net 'n slaapplek nodig gehad. Baie netjies, en modern, maar spasie is beperk. Sou ook 'n "aircon" waardeer het vir die prys. Sal weer van hulle gebruik maak indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Dit is presies wat dit op die webtuiste belowe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-lienke V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lienke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike eienaar.

Pragtige kamer, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike diens. Uiters skoon en netjies. Duursame afwerking.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Eenhede is uiters netjies en duursaam afgewerk. Kwaliteit toebehore en kombuisgerei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boeta L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta L

Mooi en netjies met ’n rustige onthaalplek.

Plek is mooi opgradeer en is die geld werd. Sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die kamer was baie netjies en lyk of dit nuut oorgedoen is. Baie stylvol en alles duursaam. Al wat my gepla het was die klein deurtjies vir die badkamer. Daar is nog 2 beddens in die kamer wat beteken meer as 2 persone kan daar gehuisves word, maar ek sou nie as daar meer as 2 is so 'n oop badkamer aanbeveel nie. Vir my en my man was dit nie 'n probleem nie, maar sou daar kinders by gewees het is die badkamer wat nie heeltemal toemaak nie, nie ideaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en gawe ontvangs.

Baie lekker gebly. Goed vir oornag af naweek. Lekker dat daar 'n eetplek en 'n haarsalon op dieselfde perseel is. Baie skoon en netjies. Sal graag bedmatjies langs beddens wou hê. Beveel definitief De Stalle aan vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, skoon, vriendelike diens.

Ons het net een nag oorgebly, maar verblyf was ideaal vir waarvoor ons dit nodig gehad het. Net een iets gemis, aircon wat kan warm en koud maak of dalk net warm elektriese kombers. Was maar koue naweek. Goeie en vriendelike diens, mooi skoon en moderne eenheid. Sou graag wou eet by restaurant maar het reeds ander planne gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G

Die verblyf was baie lekker.

Die ontvangs en die netheid was van hoogstaande gehalte. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo L
Gesin met klein kinders

Baie warm. Eenheid moet lugversorger kry.

Baie netjies en skoon. Baie warm, eenheid moet lugversorger kry. Baie verkeer deur die nag. Ligte slapers sal sukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamarin T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tamarin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, klein.

Alles wat jy nodig het was in die kamer, TV met DStv wat werk en die bed en beddegoed was gemaklik en skoon. Alles was netjies, skoon en modern. Sou graag 'n aircon wou gehad het vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f2290e091cb4f97b33f283c0c9c7080277db5cb92fb48859856e3abcf287f98f8e7e74d67a93b1d13bd4aa5409f1caead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 69 Lang Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154331522061 18.658701181412