De Valle 48
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Wes 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Valle 48 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Voorbaai, Mosselbaai, net 200 m van die strand en waterpark af.
Die woonstel word via trappe of 'n hysbak bereik en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat 'n stort het, en linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. Daar is 'n wasmasjien.
Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met DStv het en dit lei na die balkon met Weber-braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad en die see.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is parkeerplek onder skadu en 'n waskamer.
Mosselbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, branderplankry, sonsondergangritte, bergfietsry, stap- en wandelroetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Garden Route Casino, Cape St. Blaise Vuurtoring, Bartholomeu Dias Skeepvaartmuseum of die Langeberg Mall besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by De Valle 48 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach-boulevard Wes 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle 48 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Wes 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom