De Valle 48
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- De Valle 48
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere toegelaat nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Rook is verbode in die woonstel.
- Gaste word gevra om bedag te wees op ander gaste en harde geraas en steurings word nie tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Wes 1, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom