De Valle 50

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Valle 50 is 'n selfsorgwoonstel wat in Diasstrand geleë is naby verskeie doendinge en net 100 m vanaf die strand.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea bied toegang deur 'n skuifdeur na 'n patio. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die eenheid is naby die Langeberg Mall en stapafstand vanaf Diasstrand se Water World. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos bootritte, skubaduik en haaihokduik.

Slaapplek

'n Bespreking by De Valle 50 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Valle 50 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za