De Valle 54
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Valle 54 is 'n selfsorgwoonstel in Diaz Beach Boulevard, net 100 m van die strand af en naby verskeie doendinge. Dié ruim woonstel is ideaal vir 4 gaste.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitkamer en 'n volledige kombuis. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ketel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met volledige DStv.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braaiplek. Die Diaz-stand Vermaaksentrum het oorgenoeg doendinge vir ieder en elk. Daar is 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n mengeldrankiekroeg, 'n ten volle gelisensieerde restaurant en 'n mini-gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by De Valle 54 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle 54 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom