LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Valle Apartment 63 Diaz Beach, Mosselbay | LekkeSlaap
+35

De Valle Apartment 63 Diaz Beach, Mosselbay

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir De Valle Apartment 63 Diaz Beach, Mosselbay
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janine F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie skoon en netjies. Mooi en modern. Eienaar so hulpvaardig en mooi verwelkoming!

Frans P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met vriende

Absoluut stunning!

Ligging is perfek. Eenheid is smaakvol gemeubileer, pragtig skoon en alles is daar om 'n heerlike vakansie te kan geniet. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

Etienne J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Woonstel te klein vir 2 volwassenes en 3 kinders al is hul 13 en jonger.

Junice S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junice S

Wonderlik, fantasties ons het dit verskriklik baie geniet as gesin.

Alles omtrent De Valle is die moeite werd. Ons kon lekker kuier as gesin op die balkon met lekker games. My agt jarige seun het my so baie lekker laat lag - "Mammie, al is dit koud gaan ek swem van die water is baie lekker". Baie dankie lekke slaap en die eienaar van De Valle dat julle deel uitgemaak het om ons kuier so lekker te maak.

Heloise W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise W
Gesin met tieners

Perfekte ligging, baie gerieflik en netjies.

Die ideale plekkie vir 'n lekker wegbreek, stap-afstand na die see en vermaaklikheidsgeriewe.

Elise S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise S
Gesin met klein kinders

Volledige, goed toegeruste en netjiese, skoon woonstel met 'n lieflike uitsig. Heerlike braaiplek op die dak.

Ons het die TV in die hoofslaapkamer geniet. Een stort met toilet dalk bietjie ongerieflik sou daar 6 volwassenes slaap.

Junice S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junice S
Saam met vriende

Fantasties.

Die plekkie was baie meer as wat ons verwag het. Frank, baie baie dankie vir jou gasvryheid, ons gaan beslis weer gebruik maak van De Valle.

Marius N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend. Sal weer kom.

Die woonstel het ons verwagtinge oorskry. Die kuier/braaiplek op die dak was veral 'n aangename verrassing.

Jacques V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Dit was 'n fees.

Dankie Frank dat ons jou plek kon gebruik vir 'n wonderlike vakansie.

Nadia M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Gesin met klein kinders

Awesome place to stay at.

This place has the most amazing view ever, location is perfect, we drove 1200 km to go on this vacation, but it was worth every kilometer. I will definitely book it again.

Heinrich D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek, sal vir seker weer daar gaan bly!

Die is vir seker die beste plek in terme van ligging en algemene uitleg van die eenheid.

Adat V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adat V
Gesin met tieners

Netjiese, moderne eenheid met die mooiste see-uitsig.

'n Netjiese, skoon woonstel met alles wat jy benodig. Sentraal geleë en stapafstand van warmswembad en strand. Baie mooi uitsig oor die see. Ons sal dit definitief aanbeveel en sal baie graag self weer daar wil vakansie hou. Eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Tyrone F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone F
Gesin met klein kinders

Very good overall.

It was what was expected and shown, very clean and will not hesitate to go again.

Bennie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Gesin met tieners

Stukkie hemel.

Nie aldag dat jy beter kry as wat die prentjies wys nie, uitsig is fantasties. Dit was baie skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Tyrone F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone F
Gesin met klein kinders

The place is very good value for money.

Very good value for money and user friendly, situated well and very good sea view. For me it is all good and will go there more often for a breakaway.

Marshall A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall A
Gesin met tieners

Alles perfek, hemel op aarde.

Dit is beslis 'n droom wat waar word! Alles was so perfek, alles wat jy benodig is binne jou bereik. Netheid van die woonstel is uitstekend, die toerusting wat daar is, is alles wat jy benodig, niks uit plek uit nie, en sommer nog meer. Asemrowende see-uitsig die eerste wat jy sien as jy jou oë oopmaak. Priceless. Ons het soos engele geslaap, en baie veilig gevoel. Die see se geluid wat jou saans aan die slaap sis, en daarna slaap jy soos 'n engeltjie. Die naby geleë winkelsentrums, museum en al die aktiwiteite wat jy kan doen, na gaan kyk en persoonlik kan ervaar, dit is wat die trip so ekstra spesiaal gemaak het. Die geskiedenis wat vroeër jare daar afgespeel het, wat ons kinders in die skool van geleer het, kon hulle en selfs ons groottes eerstehands ervaar. Dit alles was die moeite werd. 'n Groot dank aan ons (spesiale vriend) Frank, baie dankie vir alles, en so ook as ons jou gebel het, jy altyd daar was sou ons iets wil weet en of vra. Ons kuier was beslis die moeite werd, en ons sal in die toekoms vir seker weer daar tuisgaan. Mag die Liewe Heer De Valle Apartment sommer nog tot hoër hoogtes neem,Ons naweek was superlekker!

Ludwig M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig M
Gesin met klein kinders

Rustig en stil.

Waarde vir geld met 'n awesome view.

Johannes V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Fantastic sea view, awesome patio for late nights around the braai.

This is one of the best I have come across. Well equipped, clean and in a safe complex with good access to all amenities. I will highly recommend this, the close proximity to the water slides made my daughter’s days fly by

Marianne V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons sal vir seker graag weer daar wil bly.

Tania D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en ligging met gerieflike verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike voorreg om in so 'n lieflike omgewing te kan vakansie hou. Die eenheid is baie gerieflik en skoon en ons het ons tyd baie geniet. Sal beslis weer die spesifieke eenheid bespreek in die toekoms. Die diens, van bespreking totdat ons vertrek het, was wonderlik en maklik. Baie dankie ook aan Frank Tolken vir sy kommunikasie en beskikbaarheid te alle tye om ons verblyf so aangenaam te maak. Die enigste twee punte wat ek kan uitlig vir konstuktiewe kritiek is dat die motorhuis deur nie gewerk het nie, so ons moes onder die afdakke parkeer. Dit was nie 'n krisis nie, aangesien dit 'n stil tyd was, dit kan egter 'n probleem wees gedurende seisoentyd. Ons het handdoekrelings gemis. Miskien relings iewers aanbring, of hake agter die deure vir nat handdoeke.

Shagon C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shagon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklik.

Besonders aangenaam en gemaklik.

Kittie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie V

Wonderlike plek om te ontspan.

Daar heers 'n vakansie-stemming by Diaz. Die woonplek het ook 'n pragtige see uitsig. 'n Voorstel: Dalk net een bedlampie per slaapkamer sal waardeer word. Dankie.

Rudi J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Skoon, modern en wonderlike uitsig oor see. Vakansie duisend.

Ek beveel die plek aan as een van die beste in Mosselbaai. Modern, skoon en 'n wonderlike uitsig oor see is wat mens verwag op 'n vakansie. Die eenheid oortref alle verwagtinge en is so bekostigbaar. Die reuk en gesuis van die branders laat jou die rustigheid in jouself ontdek, die rus wat jy verdien. Dankie aan die vriendelike eienaars vir 'n wonderlike tyd.

Karien S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker en netjies.

Plekkie pragtig en baie ekstras.

Marius W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ligging en uitsig asemrowend. Woonstel smaakvol en modern ingerig. Sal beslis ander aanbeveel om daar tuis te gaan. Dankie Frank jou diens was uitmuntend!

Paul E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die braaiplek bo-op patio is nie goed nie want die wind waai te erg daar. 'n Gasbraaier wat 'n deksel het word aanbeveel.

Wilfred S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred S
Gesin met tieners

Fantasties!

Ek sal defnitief die woonstel aanbeveel. Ek sal in die toekoms self weer gebruik maak daarvan. Absoluut wonderlike ligging. Naby alles!

Zurina S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurina S
Saam met vriende

Fantasties.

Plek was presies soos dit beskryf was op die internet.

Merle G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle G
Saam met vriende

The accommodation was perfect exceptionally neat and clean, I would definitely recommend this accommodation.

The accommodation is perfect will definitely go back.

Charl C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig op die see.

Baie netjies, skoon, modern, ligging is puik, amper nie gery nie. Vakansie-gevoel.

Richard W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Gesin met tieners

Alles wat ons gesoek het en meer.

De Valle was aangename verrassing. Lig en modern gemeubileer, alle geriewe en fasiliteite wat nodig is en heerlik gekuier op dakstoep. Sal beslis weer daar wil bly.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, De Valle-woonstel 63, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NWQzMWFjLWM1NjktNDczMS1hNjIwLTMxODU3ZjA5YWZiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 31 5 1 5 Beach Road De Valle Apartment 63, Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.160167 22.108526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!