LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Vie Akkommodasie | LekkeSlaap
+7

De Vie Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir De Vie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem P - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Uiters netjies. Sal weer daar bespreek, dankie.

Ons beveel die plek aan vir enige persoon wat van netheid hou.

Irma K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Baie baie netjies! Regtig waarde vir geld en ons uitgehelp toe ons seun moes saamry! Sal weer ondersteun.

Elizabeth B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Enkelreisiger

'n Pragtige, skoon, praktiese verblyf met alles wat 'n mens nodig het en ekstras. Baie goed geleë!

Sal dit vir almal aanbeveel en by geleentheid self weer gebruik!

Pieter V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Alles was reg en sonder enige klagtes.

Johan H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Plekkie is klein, maar perfek vir 'n enkelreisiger. Kamer is ongelooflik netjies.

Gerhard E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon. Baie goeie area.

Skoon en netjies. Die stort is lekker groot genoeg met lekker genoegsame druk. Eienaars is baie vriendelik en het ons mooi gehelp na ons 'n krisis gehad het.

Afton C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C

Rustig. Ek het lekker ontspan.

Baie veilig en rustig. Sal definitief weer van die dienste gebruik maak.

Yolande B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Enkelreisiger

Rustig, netjies en veilig.

Lieflike, super netjiese blyplek met aandag aan die klein detail wat alles bydra tot 'n persoon se gemak. Baie vriendelik ook ontvang. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Lenel J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel J
Enkelreisiger

Langnaweekkuier.

Die netheid van die eenheid het my eerste opgeval. Dit is pragtig en prakties ingerig en skoon. Die bed slaap baie gemaklik. Ideaal vir 'n besigheidsreisiger.

Johan H - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en goed geleë.

Akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen. Gawe en hulpvaardige eienaars het ons gou welkom laat voel. Die verblyf was fantasties en word aanbeveel.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en sien
uit na julle volgende kuier by ons.
De Vie Groete
Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Leona C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, baie veilig en baie vriendelike mense.

Wonderlike plekkie. Ons het baie veilig gevoel en alles wat ons nodig gehad het was binne bereik.

Werner H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend.

Vriendelike mense wat jou dadelik laat welkom voel!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Werner

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit!

Dit was n plesier om julle by De Vie te huisves en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

De Vie Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Maryna L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Derick en Annette was baie behulpsaam en vriendelik. Die mooi kamer het regtig alles wat jy nodig het en is baie skoon en netjies gewees. Sal beslis weer daar gaan bly!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Maryna,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.

Dit was n plesier om julle by De Vie te huisves en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

De Vie Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Cyril J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril J
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly.

Bietjie klein maar was perfek vir my behoeftes. Baie netjies, skoon en funksioneel. Sal dit definitief aanbeveel vir kort termyn verblyf. Annette en Derik sien my binnekort weer.

Karika B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Veilig, privaat en rustig.

Joeks L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Ek het baie lekker geslaap by De Vie, sal weer daar in die toekoms wil slaap en beveel dit hoogs aan.

Ellena L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellena L
Enkelreisiger

Baie aangename ondervinding.

Ek was baie vriendelik ontvang. Uiters, uiters skoon met alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Kan met vrymoedigheid De Vie aanbeveel.

Christelle T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Ons het 'n heerlike verblyf geniet. Dis skoon, netjies, veilig en naby alles. Die wooneenheid het alles wat jy nodig het. Ons is hartlik verwelkom en het sommer tuis gevoel. Ons sal beslis weer by De Vie oorbly.

Anine V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en netjiese verblyf.

Gasheer en vrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan oorbly.

Gert G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Super-netjies, klein, maar als wat nodig is.

Michael K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Sentraal, veilig en netjies.

Michael K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Enkelreisiger

Aangenaam

Alles reg, sal weer van hulle gebruik maak.

Michelle J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredibly neat and tidy. Very friendly and helpful hosts.

Very neat and tidy accommodation, tastefully furnished. Friendly and helpful hosts.

Roeline H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H
Enkelreisiger

Total peace of mind and wonderful hosts.

It is extremely safe and the friendliness of the hosts make you feel so at home. They really went the extra mile, thank you very much.

Edwina F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina F

Baie goeie verblyf.

Uitstekende, goeie en spoedige diens!

Lilanie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die eenheid is baie netjies en het alles en meer wat jy nodig het. Dit is op 'n baie lekker plek geleë. Perfek vir 'n naweek wegbreek Kaap toe. Sal enigetyd weer daar bly en is baie vriendelik ontvang. Beveel dit beslis aan.

Ryno M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Enkelreisiger

Baie vriendelik, veiligheid en gerieflik!

Sien sterre.

Marlize R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Perfekte plekkie vir twee.

Baie netjiese plek en oulik ingerig. Veilige parkering en lekker gemaklike plekkie vir twee mense om te gaan rus na hul die Kaap geniet het. Eienaars is baie vriendelik. Sal definitief weer hier kom bly!

Joane L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek!

Wat meer kon ons voor vra. Ons het so lekker gebly en die mense was bitter vriendelik. Wens ons het ons hele vakansie daar bespreek. Mens kan sien die mense is lief vir wat hulle doen en gee om vir ander. Wow! Ek beveel dit enige tyd aan vir ander mense, behalwe wanneer ek daar wil gaan bly.

Nathaniel G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, clean and it has friendly owners. I would recommend anyone to try out De Vie Akkommodasie.

It is a bit small, but value for the money.

Gustav K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en rustig en lekker vir 'n paartjie wat rustig en tyd met mekaar wil spandeer en net rustigheid wil hê agter oor wil wees.

Al wat ek weereens wil sê is dis 'n plek waar jy en jou lewensmaat of jy en jouself wil ontspan en die verblyf en mense is tops, ek het hulle geniet en weereens dankie vir als.

Marlene M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Enkelreisiger

Was ongelooflik en watter uitstekende eienaars.

Het absoluut die kamer gelove. Die beste waarde wat ek nog ooit vir dié geld betaal het. En glo my, ek bring my lewe in gastehuise deur. Best value ever. Tops, kon nie my oë glo toe ek inboek nie. Netjies, gemaklik skoon. Linne van die beste en eetgerei. Vars melk in die yskas, bederf met Kit Kat-sjokolade, kon nie vir beter gevra het.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Beste Marlene,

Bie dankie vir jou baie mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg!

Jy is te enige tyd meer as welkom om weer by ons te bespreek of jou vriende, kennisse en kollegas na ons toe te verwys.

Baie sterkte en voorspoed met al jou dinge.

Beste groete
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Adelle V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en het als wat nodig is om te oornag.

Baie dankie, ons het heerlik oornag by De Vie. Jul plekkie is so goed toegerus en baie netjies. Regtig waarde vir geld! Kan dit vir seker aanbeveel veral vir sake reisigers wat naby aan die lughawe wil tuisgaan en dis geskik vir langer tye ook as net oornag.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie Dag Adelle,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien
uit daarna om julle ter enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Marietjie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig.

Baie netjiese verblyf in rustige, stil omgewing.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie Dag Marietjie,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie en verwelkom julle te enige tyd in die toekoms weer by De Vie.
Beste groete
Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Thabiso M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beste verblyf, uitstekende diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Best stay, great service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elzette C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net wat ons nodig gehad het. 'n Netjiese en veilige verblyf!

Baie dankie. Ons sal definitief weer daar bespreek as ons in daai omgewing kom.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Elzette

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Dolly V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

They make it super easy to stay over with everything you need already supplied.

It is nice and private, behind an electrical gate. The room is small, but perfect for a quick stay over. It is neat and there is not one thing lacking. Well done!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Dolly,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit en ons sien uit om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik

De Vie Akkommodasie
Corlé P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was die skoonste en netjiesste plekkie. Baie veilig en het alles in die kamer wat jy benodig. Ons was verbaas om die pragtige plekkie te besoek.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Corli

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Ons sien uit om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Elzana B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie netjies en skoon met veilige parkering. Iets wat ons baie geniet het was die stilte.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Elzana,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,

Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Jill J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and great service.

Lovely accommodation, good value for money. Host and hostess very helpful and friendly. I would recommend this place anytime!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Jenny,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Reinhard S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard S
Enkelreisiger

Dit was uitstekend en waarde vir geld.

Derik en Annette, dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid! Dit was lekker om julle te ontmoet en ek het definitief lekker gebly daar. Die plekkie is baie netjies en alles is op sy plek. Definitief als wat jy benodig was daar. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Reinhard

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en dit was 'n plesier om jou te huisves!

Baie dankie ook vir jou bereidwilligheid om ons te verwys.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Heidi O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en veilig teen billike prys.

Baie dankie, Annette, vir jul vriendelike ontvangs, jul plekkie het ons verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer kom oornag.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Beste Heidi,

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer!

Groete,
Annette

De Vie Akkommodasie
Kevin N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter gevra het nie.

Met aankoms vriendelike ontvangs, sal altyd weer teruggaan. Baie rustige area om net te gaan ontspan.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie more Kevin,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien uit om jou te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Marietjie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Plekkie is baie skoon en netjies, veilige parkeerplek. Sal in die toekoms weer daar bespreek.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Marietjie, Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was n absolute plesier om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle enige tyd in die toekoms weer te verwelkom. Beste Groete, Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Shaun R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay and value for money.

The accommodation is very neat and private, with every requirement at hand. It has secure undercover parking with unlimited movement. It truly is a home away from home.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Shuan,

Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Dit was n absolute plesier om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle
enige tyd in die toekoms weer te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Vanaf
R485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfR1tjIK9Ls8jCUopInMWrHX0PVm5VGgXOAbIjYQ0gesSyFoGG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem