Loskopvallei Akkommodasie by De Villa Resort | LekkeSlaap
+29
+29

De Villa Resort

  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift 79, N 11, Loskopvallei, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

De Villa Resort is 'n vakansieoord in die Loskopdam-area en bied verblyf wat in die behoeftes van enige groep, familie of gesin sal voorsien. Die vakansieoord is langs die Olifantsrivier en sowat 4 km van die Loskopdam geleë.

Die oord bestaan uit 12 selfsorghuisies, elk toegerus met alles wat gaste mag nodig kry tydens hul verblyf. Elke eenheid het lugversorging, sy eie kombuis en badkamer en 'n privaat braai-area.

Daar is heelwat doendinge en geriewe in die oord waaronder 'n gelisensieerde kroeg met DStv, 'n restaurant en 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe wat ideaal is vir privaat funksies. Die sprankelende swembad is 'n lafenis tydens die warm dae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir De Villa Resort
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dewagendrift 79, N 11, Loskopvallei, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Gaste dink De Villa Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Limpopo
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift 79, N 11, Loskopvallei, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5YjFjZDZjLTY0NDEtNDU5Zi1hZmUwLTNlNjM3MzU3ZTBjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 N 11, 79 Dewagendift Loskop Vallei 1080 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.401627284747 29.369290173054
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za