De Vos Landgoed

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Vos Landgoed is op ’n plaas in die buitewyke van George en is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 8 gaste.

Dié snoesige huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Een van die kamers het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof en oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het.

Die eienaar bly op die perseel en het honde, ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en gaste moet navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle vertrek.

Slaapplek

'n Bespreking by De Vos Landgoed sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Vos Landgoed gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za