Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir De Vreugd
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ben T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Baie baie dankie, was mooi skoon en die mense baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Enkelreisiger

Lekker ontbyt ingesluit by prys en stapafstand van Life Eugene Marais.

Ongelukkig die verkeerde kamer gekies. Direk langs die restaurant, kombuis en ingang. Weet dit was die 14de Februarie en die restaurant was besig. Waarsku voornemende gaste vooraf. Kry geen rus nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Môre Ina

Dankie vir die terugvoer.

Neem asb. kennis dat hierdie inligting wel op ons instansie se samevatting aangedui word: "Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."

De Vreugd
Colleen H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Gesin met tieners

Very comfortable.

Very pleasant. A bit noisy on Friday nights. The mat next to the bed, close to the door, has something sharp in it. Otherwise, lovely stay. I was grateful for the extra hour for check-out time on Sunday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nell-marie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nell-marie R
Enkelreisiger

Lekker plek.

Lekker gerieflik en naby Eugene Marais hospitaal. Aircon is 'n wenner in die hittegolf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Hulle diens is goed en baie netjies en die kos is baie lekker en goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan M
Enkelreisiger

Friendly and easy check-in with Eben.

It was perfect for what I was looking for. It is also a restaurant, so convenient for food and drink. The only thing I would have liked is free WiFi, but all in all, good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hi Brendan!

Thank you for the review and for being a lovely guest.
Our wi-fi is being installed today - so if you ever head our way again, please consider choosing us for your stay.

Regards,
Eben & Sam

De Vreugd
Elza C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza C
Enkelreisiger

Voel soos huis.

As jy by gewone mense wil bly, is dit die plek. Plat op die aarde gasvryheid van personeel met warm harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Elza
Dankie vir die mooi woorde.
Mag ons jou weer, onder ander omstandighede, verwelkom.

De Vreugd
Gert E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie veilig.

Sal net aanbeveel vir plek om koppies en so te was, geen bord of eetgerei om uit te eet nie, betaal volprys elke dag maar het net genoeg koffie, melk en suiker vir 1ste dag, geen skoonmaak van kamer oor 4 dae gewees nie, moes koppies in wasbak in badkamer was. Die sekuriteitsman was baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie. Baie mooi en lekker kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Môre Gert.
Baie dankie vir u resensie. Ons sal beslis meer aandag gee op alle areas.
Ons het glad niks klagtes van u ontvang terwyl u daar was nie, wat ’n jammerte is. In daardie geval kon ons voorkom dat u ’n onplesierige ervaring gehad het.
Let wel, ons is 'n B&B, nie selfsorg nie en daarom is daar geen bord of eetgerei nie.
De Vreugd Groete,
Samantha

De Vreugd
Sharizma N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharizma N
Saam met vriende

It was lovely.

Everyone was very helpful and friendly. Loadshedding was not a problem at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie baie daar nie, net geslaap.

Baie gawe mense van De Vreugd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sein swak daar, geen TV.

Koningingrootte-bed sal lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Willie.
Dis jammer om hierdie slegte resensie te kry, na jy dieselfde aand per Whatsapp genoem het dat alles in orde was. Om 17:22 het u die volgende per Whatsapp gestuur, na ek gevra het of als in die hak is - " Ons is heeltemal happy,nie vol nonsens mense nie ".
Ons het eers die Maandag gesien die DSTV gee probleme - ons sou dadelik kom help as u ons net in kennis gestel het.

Die bed in die kamer is 'n Koningin Grootte bed. Sealy Posturepeadic om presies te wees. Daar is geen rede vir ons om oor die grootte van ons bed aan te dik nie.

Groete, Samantha

De Vreugd
Annelize L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Baie bly om daar te kon bly, was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Annelize, baie dankie vir u terugvoering. Groete. Sam

De Vreugd
Jan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Enkelreisiger

Aangenaam en rustig met 'n mooi tuin.

Kan gerus meer kamers aanbou sodat meer gaste gehuisves kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Jan
Dankie vir u terugvoer.
Op hierdie stadium is die spasie baie beperk, ons hoop om in die toekoms meer kamers te hê.
Groete, Sam.

De Vreugd
Marthie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marthie E
Enkelreisiger

Ek het nie geweet dis 'n eetplek en kuierplek ook. Harde musiek tot na 23:00. Moes bel om af te sit. Musiek afgesit, maar geraas van mense het voortgegaan.

As jy wil kuier, besoek die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Willie
Ons is jammer om te verneem dat jou aand by ons nie 'n plesier was nie.
In ons beskrywing word daar wel aangedui dat daar 'n Restaurant & Kroeg op die perseel is:
"Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."
Groete,
Samantha

De Vreugd
Sunel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap en geëet.

Baie dankie vir vriendelike mense wat ons tuis laat voel het, en uit hul pad vir ons gegaan het. Ons sal verseker weer van De Vreugd gebruik maak as ons Pretoria toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Sunel
Dankie vir u positiewe terugvoer - dis goed om te hoor dat u tevrede was.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Samantha

De Vreugd
Charne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitaal inboek.

Goed geleë vir vroeg inboek by Eugene Marais Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Charne
Dankie vir u positiewe terugvoer
Groete,
Samantha

De Vreugd
Josephine R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is gerieflik en netjies.

Gerieflik naby Eugene Marais Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S
Enkelreisiger

Uitstekend geleë vir besoek aan Eugene Marais Hospitaal.

Geen staf was teenwoordig na ongeveer 18:00 op 27 Januarie 2022 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Marietjie
Dankie vir die gradering!
Die restaurant het ten tyde van jou besoek nie in die aande handelgedryf nie. Al die inligting om ons te kontak was in die kamer beskikbaar indien jy ons nodig gekry het.
Ons is 'n bed & ontbyt en nie 'n hotel of gastehuis nie, daarom is daar ongelukkig nie personeel in die aand nie.
Groete,
Samantha

De Vreugd
Wilna W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Dit was 'n tuiskoms weg van my huis af. Ons het dadelik tuis gevoel en dis sentraal geleë. Naby alles.

Ek sal definitief weet van hulle gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Wilna,
Baie dankie vir u resensie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, Samantha

De Vreugd
Henriette W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie gerieflik geleë naby die Eugene Marias Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd se terugvoer

Hallo Henriette
Baie dankie vir u resensie.

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete, Samantha

De Vreugd
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12fa05685223811acae32c3bd53338c6b5fc482566ac71af0ec9c5838984ef655d2595bdcbc6db0b1d81f3a916bc636f41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem