De Vuur Gastehuis
Opsomming van Resensie
Kiran S - Aug 2022
Gemiddeld
Was comfortable.
Nico V - Jul 2022
Gemiddeld
Eintlik net oornag en vroegoggend gery.
Sonja Y - Jul 2022
Gemiddeld
Baie teleurstellend.
Lees meerDe Vuur Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Die TV sit selfgedrewe aan soos ons vir jou verduidelik het. Daar is twee groot asdromme by elke hek, asook n klein asdrom in elke kamer se badkamer. Die foto's van die kamer wys daar is geen kamer bedlampies in nie.
U man sou baie gemakliker gewees het as jy ons vroegtydig ingelig het dat hy nie kon praat nie. Jy het whatsapps gestuur waar op daar dadelik gereageer was.
Ons het flink en vriendelik opgetree na elke boodskap onder die spesiale omstandighede van ons gas.
Pieter H - Jul 2022
Gemiddeld
Wonderlike oornag.
Andre V - Jul 2022
Gemiddeld
Die plek lyk glad nie soos die foto's nie.
Ettiene S - Jun 2022
Gemiddeld
Gemaklik & veilig.
Johan S - Jun 2022
Gemiddeld
Teleurstellend en koud.
Andre S - Jun 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Corlia M - Jun 2022
Gemiddeld
Gerieflik vir oornag.
Schalk J - Jun 2022
Gemiddeld
Net oorgeslaap. Bed was baie gemaklik en warm kombers was 'n bonus.
Melony T - Mei 2022
Gemiddeld
Very cosy home feeling to the place.
Mariana B - Mei 2022
Gemiddeld
Ideale veilige oornagverblyf.
Kenneth H - Mei 2022
Gemiddeld
Was baie netjies en skoon, behulpsaam by aankoms. Waarde vir geld. Tevrede met veilighed.
Louw V - Mei 2022
Gemiddeld
Teleurstellend.
Elmarie C - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was alles wat ons wou hê van 'n oornagblyplek. Water was warm en die beddens ook.
Megan M - Mei 2022
Gemiddeld
Stayed for 1 night.
Dylan V - Mei 2022
Gemiddeld
Lovely stay.
Stephan D - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Madelein S - Apr 2022
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Pikkie M - Apr 2022
Gemiddeld
Oornag.
Teunis B - Apr 2022
Gemiddeld
Jy kry waarvoor jy betaal. Goedkoop maar nie mooi afgerond nie.
Hannelie B - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was nie die wonderlikste plek nie, maar OK vir een nag se oorslaap, ten minste skoon en netjies.
Lees meerEduan E - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker gerus.
Andre F - Apr 2022
Gemiddeld
Cheap but very basic.
Clifford R - Apr 2022
Gemiddeld
Pleasant stay, excellent host, no complaints.
David B - Apr 2022
Gemiddeld
Beddens en kamer is skoon, maar daar is geen aandag aan detail gegee nie.
Lees meerJan H - Apr 2022
Gemiddeld
Die basiese is daar.
Carl A - Apr 2022
Gemiddeld
Plek is skoon en dit is net reg vir oorslaap.
Dalene S - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies maar eintlik armoedig. Nie eens 'n venster in slaapkamer.
Grant K - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en diens.
Telene J - Mrt 2022
Gemiddeld
Verwaarloos en oorprys.
Lees meerPieter V - Mrt 2022
Gemiddeld
Heel aangenaam.
Marlene B - Feb 2022
Gemiddeld
Good and pleasant stay.
Marlene B - Feb 2022
Gemiddeld
Good and comfortable stay for an overnight stay.
Manie V - Feb 2022
Gemiddeld
Bietjie afgeleef, maar vir die prys seker wat ek kon verwag.
Aneske V - Feb 2022
Gemiddeld
Stil, groot en ruim.
Charles H - Feb 2022
Gemiddeld
Kort kennisgewing bespreking teen welkome afslag.
Gerhard B - Feb 2022
Gemiddeld
Gemaklik, vriendelike ontvangs.
Pieter D - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Andre S - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker. Sal weer van julle gebruik maak.
Christine M - Jan 2022
Gemiddeld
Oor die algemeen aangenaam.
Willie J - Jan 2022
Gemiddeld
Perfek vir 'n oornag plek as jy moet ver reis.
Cindy M - Jan 2022
Gemiddeld
Die gastehuis is uitstekend vir slegs oorslaap.
Frederik G - Jan 2022
Gemiddeld
Rustige oornagfasiliteite.
Dirk B - Jan 2022
Gemiddeld
Nie goed nie.
Nicoline L - Jan 2022
Gemiddeld
Rustig na 'n lang reis.
Yolanda V - Jan 2022
Gemiddeld
Oornagstop.
Christiaan L - Jan 2022
Gemiddeld
Sien sterre.
Karen L - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige dekor.
Gerrie B - Jan 2022
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Aubrey C - Jan 2022
Gemiddeld
Ek het oornag op pad terug van Wolesley.
Jacobus B - Jan 2022
Gemiddeld
Teleurstellend in vergelyking met vorige akkommodasie.
Lees meerAnita B - Jan 2022
Gemiddeld
Kamer baie warm. Een dakwaaier vir 'n groot vertrek. Het gevra vir ekstra waaier, nooit gebring nie. Ontvangsdame is vriendelik.
Pieter B - Jan 2022
Gemiddeld
Plek kort aandag.
Lees meerSolomon F - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was 'n aangename oornagplek vir ons. Die ontvangs was baie vriendelik.
Andries S - Jan 2022
Gemiddeld
Not so good.
Andries Adriaan K - Jan 2022
Gemiddeld
Netjiese skoon kamer, naby aan winkels en restaurante.
Pieter D - Jan 2022
Gemiddeld
Nie kwaliteit verblyf nie.
Marisa V - Jan 2022
Gemiddeld
Basiese verwagtinge het tekortgekom.
Loni H - Jan 2022
Gemiddeld
Ek het beter verwag.
Elna T - Des 2021
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Antonie F - Des 2021
Gemiddeld
Vervalle en eenvoudig.
Andre N - Des 2021
Gemiddeld
Die mense is baie gasvry.
Johan B - Des 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Cd V - Des 2021
Gemiddeld
Vuil en sonder vensters en stink.
Stefan B - Des 2021
Gemiddeld
Lyk glad nie soos op foto's.
Vanessa N - Des 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Vriendelike diens en die personeel is baie behulpsaam.
Stefan B - Des 2021
Gemiddeld
Lyk nie soos op foto's nie.
Elna V - Des 2021
Gemiddeld
Die advertensie is misleidend.
Salim A - Des 2021
Gemiddeld
Nie op die standaard nie.
Lees meerRachael H - Des 2021
Gemiddeld
Good place to stay overnight.
Mike V - Des 2021
Gemiddeld
Perfect for overnight stop over.
Reinette L - Des 2021
Gemiddeld
Al wat goed was, was die bed.
Elzibe V - Nov 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Marlene B - Nov 2021
Gemiddeld
Was on a business and was just passing through.
Michelle R - Nov 2021
Gemiddeld
Peaceful and pet friendly.
Louis D - Nov 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en veilig.
Hannatjie V - Nov 2021
Gemiddeld
Skoon, maar teleurstellend met baie karige meubels ens.
Lees meerBertus M - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Hennie H - Nov 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Annatjie D - Nov 2021
Gemiddeld
Nee wat.
Corne S - Okt 2021
Gemiddeld
Dink hulle moet hulself eerder uitgee as 'n "backpackers"-verblyf.
Veronica C - Okt 2021
Gemiddeld
Geen kommentaar.
Suzette V - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig geslaap.
Marita W - Okt 2021
Gemiddeld
Net oorgeslaap.
Naomi L - Okt 2021
Gemiddeld
Goedgeleë, netjies en veilig.
Johan J - Okt 2021
Gemiddeld
Dit voldoen aan ons behoeftes.
Bertus V - Okt 2021
Gemiddeld
Die gastehuis is nie op dieselfde standaard as die ander gastehuise op die webblad nie.
Johan F - Okt 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang.
Tinnie S - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en stil.
Andre En Riana V - Sep 2021
Gemiddeld
Goedkoper opsie.
Lees meerPetro P - Sep 2021
Gemiddeld
Friendly warm welcome, clean tidy room.
Andrea C - Sep 2021
Gemiddeld
Bare minimum!
Liza A - Aug 2021
Gemiddeld
Goeie halfpad oorslaap.
Heather H - Aug 2021
Gemiddeld
It was fine for a stopover.
Jans R - Aug 2021
Gemiddeld
Vinnige, gerieflike oorslaap.
Jan V - Jul 2021
Gemiddeld
Vinnige oorslaap, en route vanaf Kaapstad.
Koos D - Jul 2021
Gemiddeld
Goed vir oornag tussen provinsies.
Anne-marie M - Jul 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon. Was net baie koud.
Marliza D - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Jackie B - Jul 2021
Gemiddeld
Ontspannende kuier met mense wat die ekstra myl loop vir gaste.
San-marié C - Jun 2021
Gemiddeld
Beter verwag.
Lees meerAndrea S - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflik vir een aand.
Henk D - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker plekkie
Elizabeth V - Jun 2021
Gemiddeld
Not what I expected but okay.
Dorothea M - Mei 2021
Gemiddeld
It was adequate for our needs.
Adelle D - Mei 2021
Gemiddeld
Handdoeke was dun en goor.
Marzaan V - Mei 2021
Gemiddeld
Ek het al van te vore by hulle oorgebly en het daaarom weer by hulle bespreek.
Tanja J - Mei 2021
Gemiddeld
Teleurstellend.
Chantel N - Mei 2021
Gemiddeld
Onder standaard.
John M - Mei 2021
Gemiddeld
Comfortable night's sleep.
Elna H - Mei 2021
Gemiddeld
Was not very satisfied. Not at all as in photos.
Wilna M - Mei 2021
Gemiddeld
Bespreking was vir ouers
Karla-mari V - Mei 2021
Gemiddeld
Netjies, groot en ons het tuis gevoel.
Patsy N - Mei 2021
Gemiddeld
The place looked like a dump yard.
Louise R - Apr 2021
Gemiddeld
Lekker plekkie gehad met pragtige kamers.
Clive B - Apr 2021
Gemiddeld
Ons moes onbepland langer bly en hulle het ons kon akkommodeer.
Ansa M - Apr 2021
Gemiddeld
Kamer was netjies, maar matrasse nie so gemaklik, en beddegoed nie geskik.
Roel B - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker geslaap. Skoon en netjies.
Johan H - Apr 2021
Gemiddeld
Overall pleasant, comfortable and clean.
Robert L - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker geslaap. Uitgerus vir volgende dag se reis.
Celeste S - Apr 2021
Gemiddeld
Very pleasant stay, would love to return.
Ettiene V - Apr 2021
Gemiddeld
Lekker vir vinnige stop en slaap.
Norman S - Apr 2021
Gemiddeld
Served our needs.
Johan B - Apr 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Leon T - Apr 2021
Gemiddeld
Heerlik, skoon en netjies. Benodig bietjie TLC. Stortkop los, asook wasbakkrane plus gordyn by badkamer deur kort.
Erich S - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld
Sherine I - Mrt 2021
Gemiddeld
Cheap and basic.
Lees meerSys M - Mrt 2021
Gemiddeld
’n Plek wat sekerlik opknapping kort!
Henk T - Mrt 2021
Gemiddeld
Kamer 2 is lekker groot en goed toegerus.
Marion N - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike advertensie misleidend op website.
Antoinette V - Mrt 2021
Gemiddeld
Geen privaatheid. Onnet. Ongemak beleef.
Isabel L - Mrt 2021
Gemiddeld
Very comfortable stay.