De Vuur Gastehuis
206 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod
20% af
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R500R400 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 geleë.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Twee van die kamers het basiese selfsorg-fasiliteite met kombuisies, privaat stoepies en braaigeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste is welkom om hulle troeteldiere saam te bring mits dit voor die tyd gereël is. Ander geriewe sluit 'n swembad, gimnasium, konferensiegeriewe, wasgoedgeriewe en 'n braai-area in.
Daar is 'n 20 m lange grondpad wat na die verblyf lei en is geskik vir normale voertuie.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 206 resensies vir De Vuur Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ligging
- Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink De Vuur Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stockenstroomstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom