Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Waal Drive 16

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 69

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir De Waal Drive 16
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Suenette M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suenette M
Saam met vriende

Ruim, goed toegeruste huis met genoeg woon- en slaapplek vir 'n groot familie, naby see en uitsig oor see vanaf 'n deel van die stoep.

Lekker kuierhuis en genoeg parkering. Goed geleë in stil buurt en kort stap-afstand na see. Oorvloed van toebehore en twee groot ys/vrieskaste. Vir die prys sou dit billike verblyf gewees het maar ongelukkig kort die huis en "tuin" heelwat aandag (TLC) en herstelwerk - bv. verstopte stort (reeds in verskeie vorige resensies gemeld), stukkende voordeurslot, alarm sonder bystandbattery, stukkende/gekraakte vloerteëls, verf wat afdop, meubels wat verweer/vuil/stukkend is ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

Beste verblyf ooit.

Goeie waarde vir jou geld en baie net, dit voel soos jou eie, so goed is die huis ingerig vir vakansie hou. Die seelug doen jou goed. Die uitsig en alles is net perfek. De Waal Drive 16 sal ons gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W
Saam met vriende

Goeie ligging.

Ons het elke oomblik geniet behalwe die weer was nie so lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W
Saam met vriende

Goeie ligging.

Ons het elke oomblik geniet behalwe weer was nie so lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francine C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Francine C
Saam met vriende

Ruim huis vir kuier.

Ruim huis. Netheid ontbreek. 2 badkamers se ligte nie gewerk. Bedlampies het nie een gewerk nie. Kussings op banke by televisie is baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayson H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayson H
Saam met vriende

A great house for a holiday.

We had an awesome weekend, we will recommend to everyone we know.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Rustige, pragtige omgewing. Huis was ruim en baie netjies. Ons het 'n baie rustige tydjie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Gesin met tieners

Rustige omgewing en waarde vir geld.

Sal aanbeveel vir mense wat rustigheid soek en kinders het, ook gaste wat hou van onthaal en braai, lieflike oop ruim huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Spencer W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer W
Saam met vriende

Die week was baie rustig.

Alles was baie lekker. Die huis is groot met genoeg spasie behalwe die kombuis wat 'n bietjie klein was. Die deure en toilette kort aandag. Nog komberse is nodig in Winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj(boet) L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj(boet) L
Gesin met klein kinders

Uitstekende adres vir familie.

Gerieflike vierslaapkamer-familiehuis. Aparte TV-kamer waar kinders hulself kan geniet terwyl die res die binne braai en gesels geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Waal Drive 16 se terugvoer

Dankie ek gaan beslis aandag gee
Groete

De Waal Drive 16
Christo O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O
Gesin met klein kinders

Lieflik geleë, pragtige uitsig, sentraal.

Oor die algemeen is dit 'n heerlike leefhuis met al die nodige fasiliteite vir 'n lekker groot groep. Lieflike omgewing, uitstekend geleë met pragtige uitsig en het ons verblyf regtig baie geniet. Ons het wel ervaar sekere goed kort beslis aandag en moet vooraf deurgegaan word bv. dat alle gloeilampe en elektriese toerusting werk en dat die skottelgoedwasser ten minste vir 1 gebruik toegerus is. In die kassie onder die wasbak is 'n magdom houertjies en sakkies wat lyk soos bergplek vir almal se "oorskiet" sepies en die en suite-badkamer van die hoofslaapkamer (geen gloeilamp) se klammigheid kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Waal Drive 16 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annelene ons maak dadelik werk van die probleme.
Groete
Accommodation Cape Agulhas

De Waal Drive 16
Vanaf
R3 720
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 720
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 720
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 16, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEs4QsYS6ttzHQAzo68PyTFqrIuFRAGuNWFZCrQ7UUSz7Yecm6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 16 De Waal Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81123119501 20.052714943886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem