De Waterkant Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Waterkant Cottage is 'n moderne art deco-selfsorgkothuis in 'n veilige kompleks in die gewilde De Waterkant-distrik in Kaapstad. Die kothuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dit is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, museums, die KIKS (CTICC), Artscape-teater en verskeie ander besienswaardighede.

Die kothuis is kunstig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en stort of bad.

Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV en lei na 'n binnehof. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Die kothuis is aan die einde van 'n nou pad in 'n sekuriteitskompleks. Ons beveel aan dat gaste 'n klein voertuig gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by De Waterkant Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Waterkant Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za