De Waterkant House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

De Waterkant Huis bied elegante verblyf met 'n rustige Europese gevoel in die hartjie van die historiese De Waterkant. Hierdie pragtig gerestoureerde Kaaps-Georgiaanse Herehuis het 'n stoep en 'n swembad, en kyk uit oor die buurt en Tafelbaai-hawe. De Waterkant House is sentraal geleë, net 'n paar minute vanaf die Cape Quarter-winkelsentrum, restaurante, kroeë en kuierplekke.

Gaste kan lekker na die dorp stap waar hulle die atmosfeer van die omgewing kan geniet, 'n lekkerny kan koop of sommer net die koerant kan lees.

Gaste moet inklok by The Charles. De Waterkant House is by Loaderstraat 35 geleë - slegs 'n kort stappie vanaf The Charles.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Waterkant House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 R663 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za