Keimoes Akkommodasie by De Werf Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

De Werf Lodge

  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 46 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Beskrywing

De Werf Lodge is in Keimoes in die Noord-Kaap. Dié dorpie lê teen die Oranjerivier, sowat halfpad tussen Kakamas en Upington.

Ons het 21 luukse, stylvolle en suite-kamers met luisterryke uitsigte oor die springbokke en die res van die wild. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie en gerieflike beddens.

Geriewe op dié perseel: privaat braai, lapa, WiFi-kuberkol, restaurant, swembad, konferensiegeriewe, en veilige parkeerplek.

Die area wat De Werk omring spog met pragtige natuurskoon en ’n groot verskeidenheid doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir De Werf Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • N14, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Werf Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOWZkYWExLTMyN2QtNGFlMi1hMTY4LWZmYWM2ZjZjMmI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 4.3 N14 Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.708808 20.981615
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za