Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wilge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir De Wilge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jonathan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V
Saam met vriende

Great plek!

Baie lekker gebly! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Jonathan, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

De Wilge
Daleen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig as jy wil rus, naby aan wynplase as jy wil verken.

Eenheid Tango was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Skoon, netjiese, gemaklike en veilige fasiliteit met vriendelike diens. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons sal baie graag in die toekoms weer wil huisves

De Wilge
Elana R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R
Gesin met klein kinders

Prentjie mooi verblyf.

Pragtige en skoon huisie. Lekker gelee tussen baie wynplase. Die borrelbad op die stoep was 'n hoogtepunt. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Elana, ons is baie bly julle het julle verblyf op De Wilge geniet. Ons sal julle graag weer wil huisves.

De Wilge
Magatho M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magatho M
Besigheidsreis

Good solid stay.

Good comfortable stay. I appreciate the flexibility on a late checkout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hi Magatho, it was only a pleasure to host you, we looking forward to seeing you in the future.

De Wilge
Onnique M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onnique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and perfect.

Amanda is an absolutely amazing host. She paid so much attention to detail, and we felt right at home. The cottage at De Wilge was so clean and fully equipped with everything that we may need. The view was breathtaking, and the location is just perfect for a peaceful and tranquil getaway. We are looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hi Onnique, we would love to accommodate you in the future, it was only a pleasure to host you.

De Wilge
Therese E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese E
Saam met vriende

Puik ligging om Robertson te besoek.

Lekker plek om saam te kuier. Sal dit beslis weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons is so bly julle het die kuiertjie op De Wilge geniet, ons sal julle graag weer wil ontvang.

De Wilge
Duard D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duard D
Gesin met klein kinders

Net kort breek van die stad.

Teruggekom van kursus en wou buite êrens wees saam familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

Lovely, warm, welcoming atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalia A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Went on babymoon to De Wilge, stayed in Lemon Cabin with a hot tub. Had a great experience, place is beautiful, citrus orchards are magnificent and smell is just amazing. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hi Natalia, We are so glad you enjoy your stay at De Wilge, we would love to welcome you back.

De Wilge
Chandre O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chandre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

As jy op soek is na 'n wegbreek waar dit stil is, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier.

Sal aangenaam wees om julle in die toekoms weer te sien.

De Wilge
Lindi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi R
Saam met vriende

Ek en my ma het 'n heerlike aand gehad om haar verjaarsdag te vier. Die borrelbad was heerlik ontspannend.

Ons het een aand oorgebly om my ma se verjaarsdag te vier. Die plek was heerlik ruim. Ons het die borrelbad baie geniet. 'n Lekker glasie soetwyn was ook op die huis wat ons net voor bedtyd geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons baie bly julle het julle vinnige kuiertjie geniet, ons sal julle graag weer wil ontvang.

De Wilge
Carinda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorslaapplek.

Slegs vir oorslaap aanbeveel. Die kamer is in die hoofhuis. Nie baie privaat nie. Vriendelike eienaar. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons beveel die verblyf van die kamers in die Hoofhuis aan om slegs te gebruik vir oorslaap doeleindes, indien gaste 'n funksie bywoon in die omgewing.
Die selfsorg eenhede is ten volle toegerus en privaat indien gaste 'n naweek wil kom ontspan.

De Wilge
Dale S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend away.

Amanda is an amazing host just as the reviews stated prior to booking. The guesthouse has 2 lovely doggies who just make you feel right at home. I will definitely book one of the rooms with a Jacuzzi on my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Dale, it was only a pleasure to host you, we look forward to seeing you in the future.

De Wilge
Kobus S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike mooi en lekker plek. Ek sal beslis weer terugkeer.

Super vriendelike diens met 'n beeldskone view en lekker blyplek! Die jacuzzi is ook 'n wenner! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ingang net sleg weens jy deur plaasmateriaal moet ry om by die verblyf uit te kom.

Braaihout vir houtvuurwarmbad moet net seker gemaak word oor. Jy kan dalk ekstra betaal vir hout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Die gastehuise het 4-ster gradering, dus is die standard hoog.
Die gaste is bewus daarvan dat De Wilge 'n werkende plaas is, dus is dit onvermydelik om by plaas implemente verby te ry.
Ons kommunikeer baie duidelik met ons gaste dat slegs die eerste krat hout gratis is. Die gaste is welkom om hulle eie hout saam te bring, ons hou wel hout aan wat hulle by ons kan koop vir die gerief van ons gaste.

De Wilge
Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir wat mens betaal is dit teleurstellend dat dit net 1 badkamer het, nie skoongemaak word gedurende verblyf nie en dat daar nie eers water in yskas is nie.

Sal eerder ’n plek kry wat ’n ontbyt verdien en 2 badkamers het vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Lemon, die spesifieke eenheid is gelee in 'n historiese ou wynkelder met kleimure. 1 Badkamer per kamer sou die ideaal wees, maar dit was nie haalbaar nie as gevolg van die struktuur van die ou gebou. In die beskrywing van die eenheid asook in die briefie wat ek persoonlik vir elke gas tik meld ons duidelik dat daar net een badkamer in daardie eenheid is, dus is gaste bewus daarvan wanneer hulle die bespreking bevestig.

Siende dat dit 'n selfsorgeenheid is, is dit van selfsprekend dat die personeel nie op 'n naweek die eenheid diens nie, tensy vooraf anders gereel, dan is ons meer as bereid om ons gaste tegemoet te kom en 'n na-ure diens te lewer.

Op die yskas is 'n nota wat meld dat die eenheid se drinkwater fonteinwater is en dus veilig is om die kraanwater te drink.

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar gaste kan wel bespreek vir ontbyt.

Ons bly in die mooiste omgewing en ons wil graag ons gaste gelukkig hou deur goeie diens vir hulle te lewer.



De Wilge
Diani V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Was bietjie min kommunikasie deur persoon wat waargeneem het toe Amanda met vakansie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Diani,
Ek is jammer as julle enige ongerief ervaar het a.g.v te min kommunikasie, ek verseker jou ons sal met julle volgende besoek opmaak daarvoor.
Vriendelike groete,
Amanda

De Wilge
Mari R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek met ’n pragtige uitsig.

Alles soos geadverteer. Eienaar baie behulpsaam en vriendelike. Pragtige uitsig op berge en daar is ’n wood fired Jacuzzi. Baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Mari,

Ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Amanda

De Wilge
Deirdre L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lafenis vir die siel en sintuie!

Pragtige dekor, beeldskone omgewing en warm verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Deidre,
Dit was lekker om julle te ontmoet, ons is bly julle het die kuiertjie geniet.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Vriendelike groete,
Amanda

De Wilge
Lize C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met klein kinders

Gerieflik. Lekker!

Dit was baie gerieflik, netjies en lekker. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Lize

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete

Amanda

De Wilge
Juanita S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie goeie kliëntediens asook ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Juanita,

Ons is baie bly as julle, julle kuiertjie geniet het, ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,

Amanda
De Wilge

De Wilge
Gabrie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ervaring.

Baie netjiese verblyf, blyplek ruim en stylvol, alles baie netjies. Puik diens, heerlike warm borrelbad met atmosfeer, houtvuur verwarm. Aanbeveel as ontspannende ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Gabrie,
Die jacuzzi is regtig 'n wenner, en die omgewing praat vir homself. Ons hoop julle kom kuier weer op De Wilge.
Vriendelike groete
Amanda
De Wilge

De Wilge
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon A
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit is rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Shannon,
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en die rustigheid geniet.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Amanda

De Wilge
Willem O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige netjiese plekkie met die mooiste uitsig oor die berge. Die gasvrou Amanda is dierbaar en baie behulpsaam.

Baie netjiese lekker plekkie om van die stad se rumoer te gaan vrede vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Willem,
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet, met julle volgende kuier hoop
ons julle kan in die honey moon suite bly.
Groete,
Amanda

De Wilge
Gerhard W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, baie mooi en skoon.

Die uitsig vanaf ons eenheid was asemrowend! Die hout-borrelbad is nogals uniek, en 'n lekker ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Ons is bly julle het die hot tub jacuzzi geniet en die ongelooflike mooi uitsig.

Groete,
Amanda

De Wilge
Stacey H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die lewe se gejaag.

Ons het 1 nag gebly en dit was wonderlik! Rustig, netjies, pragtige uitsig, groen wingerde en groen gras! Pragtige swembad! Net wat ons nodig gehad het! Baie dankie, Amanda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Stacey,

Ons is baie bly julle het dit geniet, ons kyk uit om julle 'n volgende
keer weer te sien.

Groete,
Amanda

De Wilge
Craig C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay in lovely, safe surroundings.

We had a lovely overnight stay in beautiful surroundings. The accommodation was most comfortable, spotless and perfect and Amanda is a wonderful, friendly hostess. The only thing is that next time we will choose one of the self-catering units rather than just a room. Overall a fabulous place and what a great area to explore!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S
Saam met vriende

Goeie wegbreek van die stad se gewoel.

Kon nie vir beter gevra het nie, pragtige uitsig en vriendelike diens. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Donna,

Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.

Groete,
Amanda

De Wilge
Colyn L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn L
Saam met vriende

Pragtige verblyf. Vriendelike honde.

Baie vriendelike diens. Pragtige verblyf met amazing views! Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Colyn,

Ons is baie bly julle het die naweek geniet, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Vriendelike groete,

Amanda
De Wilge

De Wilge
Daren H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende vakansie met voortreflike akkommodasie en diens.

Ons het die verblyf baie geniet. Ruim akkommodasie, met alle geriewe. Pragtige veilige landelike ligging. En gasvrou Amanda se diens is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Johan,

Ons is regtig baie bly as julle lekker gekuier het.

Vriendelike groete,
Amanda

De Wilge
Karina G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina G

Wonderlike uitsig, baie rustige omgewing en heerlike verblyf.

Baie lekker vakansieplaas waar die omgewing baie aan te bied het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

Baie mooi. Sal dit beslis aanbeveel vir ander honeymoon couples. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theari F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle, rustige verblyf in pragtige en natuurskone Nuy-vallei.

Ons het baie lekker gebly by De Wilge, die dekor is stylvol en die aandag wat aan klein detail geskenk is onmisbaar. Pragtige uitsig op die berge met tipiese natuurgeluide in die agtergrond. Dankie Amanda vir die wonderlike naweek, ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Hallo Theari,

Ons is baie bly as julle die naweek geniet het en lekker gebly het,

Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Vriendelike groete,

Amanda
De Wilge

De Wilge
Rozelle D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rozelle D
Gesin met klein kinders

Regtig lekker plaas.

Vreeslik mooi en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl C
Gesin met klein kinders

Asemrowende ligging, vars lug en plaas gasvryheid.

Ons het die rustigheid en asemrowende uitsig oor die tuin, die berge en donkies geniet. Die kamer en badkamer was baie stylvol en gemaklik. Dit was heerlik om 'n smaakie van die plaaslewe te ondervind. Al die Nuy vallei se prag wynplase was net 'n klipgooi weg om te geniet. Ons sal vir De Wilge hoogs aanbeveel vir enigiemand opsoek na 'n sielrykende breek van die alledaags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wilge se terugvoer

Baie dankie Liezl, ons verwelkom julle graag weer in die pragtige Nuy!

De Wilge
Liezel N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Netjiese akkommodasie. Asemrowende uitsigte. Stylvolle dekor. Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons beplan al ons volgende kuier daar.

De Wilge was wonderlik en ons het elke oomblik geniet. Die eenhede, plaas en omgewing is selfs nog mooier as op die foto's. Amanda is vriendelik en gasvry en het ons onmiddellik laat welkom voel en sy het deurgaans by ons opgevolg deur die 3 dae om seker te maak dat ons gemaklik is en alles het wat ons nodig het. Ons sal beslis weer by De Wilge oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek wou hê en wat ek verwag het. Fantasties.

De Wilge is baie netjies, baie veilig en 'n besondere mooi plekkie. Sal dit nou 'n kamer in die huis wees of een van die selfsorg-eenhede. Die mense is besonders vriendelik en uiters behulpsaam. Hulle help waar hulle kan. Ons het dadelik tuis gevoel. En baie lekker gebly. Ons sal De Wilge beslis weer sien en ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza-marie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het baie rustig geslaap. Die area is pragtig, en die eienaars baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend.

Kan maklik by van die meeste toeriste-aktiwiteite uitkom en die gasvrou het baie inligting en raad oor waar om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tony B

Our stay at de Wilge was very short and we did not even have breakfast with Amanda.

However, our room was “baie nice” because we are very fond of the “old time“ furniture, as we have in our own home, and Amanda was very hospitable, always making sure we were comfortable and happy. If we had to spend time in that region again, we would ask for De Wilge first. Our only problem we had, was getting lost in Worcester, if you can believe that! We are new to Western Cape and don’t know Worcester at all. There are 3 exits from the N1 Highway into Worcester. If we had known (coming from Tulbagh side) to take the last exit, which is very close to the R60, where we needed to go, we would have been fine. But we are pensioners, we don’t get on too well with Garmins because they shout back at you! And we took the first exit into Worcester, and ended up in the township side of Worcester where there are no R60 signs. Otherwise it was a great wedding and so was De Wilge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlo M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Wilge se ligging was ideaal, skaars 5 minute van die troue af wat ons bygewoon het. Die kamer is pragtig ingerig met skoon beddegoed en die badkamer het 'n heerlike groot stort. Die vensters het hortjies, so dis baie donker en mens slaap daarom heerlik rustig. Daar was ook 'n ketel met beskuit, koffie en tee. Ons gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7c071edc0468240d9af1359e85a2e02df58ff2378b17ada3e098f08109a2572d3cc83bd4ec4c856bd54f14f14eae88904b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 De Wilge Nuy 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.682772789351 19.600177025795