Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir De Wingerd
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Uitstekende diens en baie gerieflike fasiliteite.

Baie goeie fasiliteite met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena T

Tops!

Dis 'n wonderlike plek. Mooi, ontspanne en luuks, troeteldiervriendelik, en boonop lugverkoeling ook. De Wingerd was 'n fantastiese plek vir my en my ma om in oor te bly gedurende 'n lang reis. Ons twee klein hondjies was welkom en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers voel luuks teen die bekostigbare prys wat ons gekry het. Daarby is daar 'n swembad met 'n buite-stoep waar ontbyt bedien is. Dit was 'n wonderlike ervaring om hier aan te kom na 'n lang, baie warm dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Die plekkie is baie mooi en al die geelhoutvloere en antieke meubels bring herinneringe terug van my kinderjare. Die druiweprieel is ook iets om te aanskou, en so ook die bome. Die geriewe van die kamer was 'n treffer, veral die filterkoffiemasjien en al die ekstras vir jou gebruik in die badkamer. Die ontbyt was ook 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jz E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig, vriendelike diens.

Die kamer was baie gerieflik en goed toegerus. Die personeel was vriendelik en bereid om te help. Die perseel is sentraal met veilige parkering en ons sal in die toekoms altyd daar oorbly as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B
Saam met vriende

Beautiful.

This is an exquisite and immaculate building. Every convenience was so thoughtfully provided. Such a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia U
Enkelreisiger

Great historic guesthouse - Room 5.

Die Wingerd is a beautifully restored historic property. Conveniently located. I have stopped over here a few times, consistently of an excellent standard with all required amenities. The host was welcoming. Unit 5 was pet friendly for my 2 miniature dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almare S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almare S
Gesin met tieners

Mooi, skoon, presies wat hul advertensie sê.

Aangename plek, skoon, baie sentraal. Beautiful plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V
Enkelreisiger

Gemaklik, ruim, rustig, professioneel.

Ou gebou met moderne kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakfast could be upgraded a little.

Unfortunately the area had no power all day so no hot water when we arrived - maybe solar panels should be added to their inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Het heerlik geslaap. Kon lekker stap na die naaste restaurant en 'n heerlike aandete daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Goed geleë en pragtig.

Dit is wonderlik om 'n aangename plek te kry wat vriendelik is met diere. Onthou net dat jy vooraf ontbyt moet bespreek. Al kritiek wat ek het is dat daar slegs kantgordyne is en die buiteligte brand heelnag. Ek het nie privaat gevoel nie en slaap moeilik in 'n ligte kamer. Dis persoonlike voorkeure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het definitief lekke geslaap.

Uiters netjiese kamers met pragtige dekor. Binne stapafstand van alles wat ons nodig gehad het. Perfek vir Stoeptasting avonture!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap.

Mooi ingerig, vriendelike diens and goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagstop.

Pragtige, ruim, netjies en skoon gastehuis met 'n uitstekende sentrale ligging. Loopafstand van restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis in die hartjie van Graaff-Reinet.

Die Gastehuis is pragtig en baie skoon. Die ligging is loopafstand van die restaurante en winkels en in 'n lieflike deel van die dorp. Ons kan De Wingerd sterk aanbeveel en die tariewe is baie billik. Ons sal teruggaan as ons weer deur Graaff-Reinet reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevere V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevere V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely overnight stay. Lovely town. Lovely restaurant within walking distance.

Value for money. Safe. Clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cas B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis in Graaff-Reinet.

Puik diens. Kamers is goed toegerus en nietjies. Gamaklike beddens met goeie kwaliteit linne. Sentraal geleë met uitstekende veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagkeuse.

Ons is vriendelik ontvang, akkommodasie is sentraal geleë en is baie gerieflik en skoon. Veilige parkering. Het al voorheen by De Wingerd oorgebly en sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O

Pragtige, rustige oornag plek.

Pragtige huis, omgewing skoon en netjies. Ontvangs was vriendelik, het gebraai en geswem. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, heerlike skoonkamer, baie sentraal, ontbyt voor die kamer op die stoep was besonder lekker!

Werlik 'n baie aagename oorslaap, baie netjies, pragtige interiuer, vrriendelike personeel, kan De Wingerd hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, netjiese en luukse blyplek met goeie ligging.

Op pad van Gauteng na Plettenbergbaai. Sal definitief netjiese en veilige verblyf aanbeveel met vriendelike personeel. En die ligte bly aan met loadshedding. Lekker swembad ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Otto D
Saam met vriende

Mediocre.

Die kamer waarin ons gebly het was omring deur baksteen aan albei kante en met die son wat daarop gebak het was dit 'n hel om in te bly. Ons kon eenvouding nie slaap van die hitte nie. Die lugversorging kon nie werk met loadshedding nie. Ek het aanbeveel met sonsondergang dat hulle te minste die bakstene in die parkeerarea afspoel met 'n tuinslang om 'n bietjie verlighting te gee, maar die request is blatant geïgnoreer. Die ontbyt waarvoor R100 gevra is, is treurig. Slap dash voorgesit en glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Gesin met tieners

In die warm 40℃ was die pragtige, skoon swembad 'n heerlike lafenis. Die lugreëling het ook vir 'n lekker nagrus gesorg.

Ongelukkig het die stort in Kamer 2 nie behoorlik gewerk nie - ons het 'n tydelike plan prakseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dupreez F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dupreez F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker, veilige verblyf teenaan loopafstand restaurante.

Stortkop kan meer druk hê, maar verder is alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marga N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga N
Gesin met tieners

Fabulous.

Enjoyed our stay. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stay in Graaff Reinet.

Our room is comfortable, and the bathroom luxurious. The staff is professional and friendly. Our stay in this old, beautiful house was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was so professioneel hanteer. Dit gevoel soos 'n tweede huis met mense wat hul bedryf baie ernstig opneem. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie mooi, veilig en ons sal verseker elke keer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D
Enkelreisiger

Vriendelik en gerieflik.

Baie lekker kamers. Ek sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Wingerd se terugvoer

Goeie môre Stefanie,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê! Baie dankie vir die posetiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Heleen

De Wingerd
Ria D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Skoon en baie mooi netjiese akkommodasie. Sentraal geleë. Vriendelike diens. Sentraal geleë. Sal weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Enkelreisiger

Great over night stay.

Value for money. Clean and comfortable. Wonderful host. Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelik en behulpsaam en skoon. Aanbevole restaurant uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis in die hartjie van Graaff-Reinet.

Hierdie gastehuis word graag aanbeveel. Die pragtige kamer is gerieflik ingerig en sommer binne 'n paar tree van ons gunsteling-eetplekkie Hello You. Ons sal vir seker weer hier oorbly. Personeel ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met tieners

Stylvol en goed toegerus.

Ons het die gemeenskaplike kombuis en braai area gebruik en dit het huislik gevoel. Baie netjies en mooi gemubileer. Ek dink egter dat parkeerplek moontlik 'n probleem kan wees as al die eenhede vol is. Ons het self nie enige probleem daarmee ervaar nie want slegs 3 eenhede was uitverhuur op daai stadium. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel ons het baie lekker oorgebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is puik en ons kamer perfek.

Die huis en tuin is baie goed versorg en die ligging is puik, lekker koffie, kos, en inkopies is net om die draai. Ons reis baie keer met ons skaaphond en sy was ook welkom in die tuin eenheid. Daar is 'n lekker grasperk vir balgooi. Ek beveel De Wingerd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Netjies met jare se meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solly S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met tieners

Pragtige dekor, wens ons kon langer bly!

Pragtige kamers, goeie ontvangs. Ek kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia U
Enkelreisiger

Great stay!

Stunning location, within walking distance to two lovely restaurants. Beautiful pool and garden area. Room 7 was great, as I was travelling with my pets, the garden was easily accessible and Heleen was helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2e3ffa5fff6e32cb3292dd4e470dcecf97a896a0de4a5bbef7e84a536c9e389cae9dbb9534b24dc3e00fd52af958dd6503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252338842961 24.533800192065