Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Wingerd is in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl vanuit die 1840's, en is net 750 m vanaf verskeie restaurante geleë.

Hierdie gastehuis is die tweede oudste in die dorp en 'n nasionale monument. Dit spog met 'n wingerd wat al langs die perseel strek. Die kamers het lugversorging en is geskik vir 2 tot 4 gaste met koningingrootte-beddens, 2 enkelbeddens en stapelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Linne, elektriese komberse, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, gratis internet, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en hulle kan ontbyt by die nabygeleë restaurante geniet.

Gaste kan in die swembad afkoel en die braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Graaff-Reinet is ryk aan geskiedenis en het verskeie nasionale monumente en museums wat die Hester Rupert Art Museum, Graaff Reinet Museum, Military History Museum en Great Fish River Museum insluit. Die area het ook talle staproetes in die Kamdeboo Nasionale Park en die Nqweba Dam bied aktiwiteite soos 4X4-roetes, visvang, kanovaart en bootvaart. Gaste kan ook 'n entjie gaan ry en die Vallei van Verlatenheid besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir De Wingerd
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Wingerd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2e3ffa5fff6e32cb3292dd4e470dcecf97a896a0de4a5bbef7e84a536c9e389cae9dbb9534b24dc3e00fd52af958dd6503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252338842961 24.533800192065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem