Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd Wijnland Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Wingerd Wijnland Lodge skuil in 'n stil woonbuurt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Besoekers wat hier tuisgaan word bederf met uitsigte oor die Grande Roche Wingerde en die ontsagwekkende Hottentots-Hollandberge.

Akkommodasie is beskikbaar in 'n luukse kothuis en 4 kamers wat goed ingerig is en beskik oor en suite-badkamers. Al die kamers en die kothuis het uitsigte oor die pragtige tuin en die swembad. Die eiendom is veilig en gaste het gratis toegang tot WiFi. De Wingerd word besit deur 'n Belgiese paartjie wat mal is oor Afrika en absoluut bekoor is deur hierdie huis toe hulle dit die eerste keer gesien het. Hulle het sommer net daar besluit om dit te omskep in 'n puik lodge.

De Wingerd Wijnland is lekker naby aan heelwat besienswaardighede en doendinge, soos die eeue oue wynplase, voëlkyk, staproetes in die berge, wynproe, perdry, kanovaarte, warmlugballonvaarte en gholf. Gaste kan gerus 'n draai maak by die pragtige strande wat minder as 'n halfuur se ry van hier af is. Hermanus is minder as 2 ure van hier af - gaan kyk gerus vir die walvisse en die witdoodshaaie!

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir De Wingerd Wijnland Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 7 Waltham Cross Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wingerd Wijnland Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6da9795a02394e8edf73e71f03e2c052d9aeec87d5f433aebddfbb4db45b3ba6fc322d77db7531f175ef415d94f43ed5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 7 Waltham Cross Street South Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.753152845964 18.959158211946