De Witte Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Witte Beach House is 'n lieflike gastehuis in The Island en is 200 m van die strand af.

Dié dubbelverdieping-gastehuis bied 'n keuse om 1 van die kamers of die aparte Walvis-houthuisie te bespreek. Elke kamer bied 'n see-uitsig, het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad. Die houthuisie het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n privaat badkamer met 'n bad. Die houthuisie lei na 'n privaat dek.

Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, kroeg en 'n TV. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Daar is ook 'n swembad tot gaste se beskikking.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Witte Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za