De Zalze Gholf Lodge 24

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Zalze Gholf Lodge 24 is in die De Zalze Gholflandgoed net 3 km vanaf Stellenbosch geleë en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers wat enkel- óf koninggrootte-beddens kan hê en elke van die kamers het en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel. Daar is 'n wasmasjien en ’n area waar wyn bedien kan word.

Die sitkamer het ’n TV met DStv en 'n DVD-speler, asook ’n kaggel. Die leefarea lei na die balkon met stoepmeubels. Die eenheid word in die week skoongemaak.

Die landgoed bied verskeie doendinge, soos gholf, tennis, swem, speelareas vir kinders en visvang op ’n vang-en-vrylaatbasis in die dam. Gaste kan ook Terroir-restaurant besoek en wynproe by Kleine Zalze-kelder.

Slaapplek

'n Bespreking by De Zalze Gholf Lodge 24 sluit in:

3 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Zalze Gholf Lodge 24 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za